Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Beach 237A

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Gate-rylaan, Lagoon Beach, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 991 R1 493 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lagoon Beach 237A is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Milnerton en is privaat geleë met panoramiese uitsigte insluitend gedeeltelike see-uitsigte oor die strand en strandmeermond. Dit is op die tweede verdieping van die blok langs Lagoon Beach Hotel geleë.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Gaste het toegang tot WiFi, Netflix, 'n Bluetooth-luidspreker en 'n 55-duim-platskerm-TV. Die woonstel is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas/vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër.

Word wakker met 'n vars reuk van koffie, maak die skuifdeure oop om die volle seebriesie te vang, maak 'n bottel wyn of meng jou gunsteling-skemerkelkie, sit terug en vang die sonsondergange.

Gaste kan gratis toegangsbeheerde onderdakparkeerplek geniet met toegang direk na die woonstelblok. Die eenheid is binne direkte toegang tot die kroeg, swembad en stapafstand na die strandmeer, spa, strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.3
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 230

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Lagoon Gate-rylaan, Lagoon Beach, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon Beach 237A het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 991
R1 991 R1 493
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 991
R1 991 R1 493
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Gate-rylaan, Lagoon Beach, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgAads11dm2536gL7PZmPtdHsv6BTqcpS83mREYlHvc3KPOWt00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 991 nouVanaf R1 493 per nag (plek vir 4) 13 5 1 4 Lagoon Gate Drive Lagoon Beach, Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.89399135229 18.481626965607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang