Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoona Blue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geldenhuysstraat 5, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Geleë in die rustige atmosfeer van Onrus, naby Hermanus, is hierdie goed gemeubileerde vakansiehuis wat ideaal is vir 'n gesinswegbreek. Of u nou ontspan en die son in die privaat plonspoel geniet of saam met familie en vriende rondom die binnebraai kuier, hierdie huis het alles wat gaste kan verwag vir 'n wonderlike vakansiebestemming.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beide die tweede en derde slaapkamers het 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die opwaskamer is toegerus met 'n lugbraaier, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die ruim leefarea het 'n gemaklike leerbank en 'n platskerm-TV wat met DStv geïnstalleer is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die sitarea strek verder na die braaikamer met binnebraaigeriewe en die glasstapeldeure maak oop op die patio met buitemeubels en 'n plonspoel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Shelly Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Geldenhuysstraat 5, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geldenhuysstraat 5, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8b94dd8fbc436f8b026beef4a1a08e8cdd47af318626ad51bfbb3b765be72accde08aa448db8fff9db4e8cb4fc3920c16c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6) 5 Geldenhuys Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4110324 19.1657585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang