Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 4

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.9
Louisa K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie netjies en het pragtige see-uitsig. Het pragtige see-uitsig. Het baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Laguna La Crete 4
Hi daar, dankie vir jou mooi resensie. Ek is bly julle het dit geniet en hoop om weer van jou te hoor.

Ntombi M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Pleasant. I enjoyed my stay at Laguna La Crete 4, the unit was clean, with all the necessary utensils, the only utensil that was missing was the ice cream scoop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gizel H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2022

Heerlik Walvisse en Dolfyne gekyk. Heerlik gekuier. Loadshedding was 'n nagmerrie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2021

Lovely view and very clean. The place is lovely facing the ocean and it's close to swimming pool to watch over kids, braai area is neat and clean. Few maintenance needed around the place like doors a bit tight to open, no one told us to lift switch up and main box for warm water. Handle in main bedroom was off on inside of door. The broom was broken. TV stand is loose and could not connect to TV, stove tripped a few times, microwave took long to warm stuff. But overall the place is lovely, I would go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ann Mare P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2021

No 119 is baie beter as 4, want ek was daar 6 maande terug en sy microwave het gewerk plus daar was vir ons 'n gasbraaier en 119 was geupdate met WiFi. No 4 kan jy net ou DStv-boks gebruik, want is nie opgradeer nie en wie besit vandag nog 'n ou boks, ek moes my eie gasbraaier gaan koop het.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle M
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Apr 2021

Dit was netjies en skoon. Die braaiers wat so ver weg van die eenhede is, is ongerieflik!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Stefan B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2020

Baie netjies, skoon, baie lekker geleë. Dis presies wat geadverteer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 701

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 735
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 735
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selveylaan, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATdkDvgfX4Oy54hLAQBNqciPS1PuS4MaWjEaCZ3U6zJ3jtBwSmY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R735 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Selvey Avenue Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.83677906191 30.392722065607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang