Laguna La Crete 98
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laguna La Crete, Selvey-weg 5, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Laguna La Crete 98 is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van die Laguna la Crete-kompleks in Uvongo. Hierdie kompleks bied direkte toegang tot Uvongo-strand en is die ideale opsie vir 'n vakansie aan die kus.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie slaapkamer lei na die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met stoele.
Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die privaat balkon met meubels en 'n draagbare braai. Gaste het toegang tot die gedeelde swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Hettie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Laguna La Crete, Selvey-weg 5, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 98 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laguna La Crete, Selvey-weg 5, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal