Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Laguna Rest

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lesley J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Pleasant. What a pleasant stay, safe and clean, and the house was well equipped with the basics. I will definitely return. I was there with young adults.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zonika V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Lekke by die see, dankie aan die webtuiste & Laguna Rest! Die mooiste huisie weg van die huis. Goed ingerig, sentraal, uitstekende gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evans C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lekker rustige twee dae met alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly en alles was na wense. Ligging naby winkelsentrums en naby Langebaan en Mykonos casino.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fairuz C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Amazing. Gorgeous little house in Laguna Lifestyle Estate, friendly host, great accommodation close to amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

I would go back there at any time. It was fantastic. Our stay was absolutely amazing; you had everything under one roof. Comfort and entertainment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anchunette M
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Lekker. Ons het! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolene K
Kort verblyf Saam met vriende
0.0
Mrt 2025

Dit is 'n baie netjiese plekkie. Die akkommodasie was uitsonderlik. Laguna Rest is op 'n veilige gedeelte van Langebaan gebou. Die area is baie rustig en naby aan winkels asook die see.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Alwyn K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Te kort. Baie lekker, skoon netjiese plekkie. Ek kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marilise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sagestraat 1, Laguna Lifestyle Village, Langebaan, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf47f6fe1f5f8ec1aa9ab885bea03a07660e8c50cd4fbea910bd3ebd43b3f263967ed999358fd51ab934d46a91dda3782781c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 64 5 1 5 1 Sage Street Laguna Lifestyle Village 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.041443001345 18.051195605505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011