Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna Rest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Peter J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Gerieflik. Skoon. Netjies. Vriendelik. Wat 'n wonderlike plek. Dit was perfek vir ons doel. Alles was skoon, netjies en het gewerk. Ons het geen probleme gehad nie. Ek sal Laguna Rest sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie verfrissend. Blyplekkie was gerieflik. Area is lekker, rustig, en stil. Baie lekker gebly en area is veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isaac J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Lekker plek vir wegbreek. Veilige parkering in garage, rustige area. Baie lekker gebly. Rustige area. Naby alles. Dart, tafeltennis en pat/pat het kleinkinders lekker besig gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaan Chantè V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

We would definitely recommend it to any one wanting to get away. We loved every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Veilig, rustig, perfek. Baie lekker plek in 'n veilige area. Matrasse is next level, ons sal weer kuier daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zachary P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie rustig. Cosy en romanties. Baie rustige plekkie. Nice games. Enigste negatief is DSTV vir rugby kyk. Maar sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansa R
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Vriendelike, uitstekende en puik diens. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam en dis 'n goeie en veilige ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilise
Laguna Rest
Baie dankie Ansa. Hoop om julle gou weer te sien.

Amy K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Everything was perfect. We were all permanently entertained and happy. The place was definitely our money's worth with everything that was provided as well as the location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilise
Laguna Rest
Thank you, Amy. Hope to see you again soon.

Yvonne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ons kuier was fantasties. Baie dankie, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilise
Laguna Rest
Baie dankie Yvonne. Ek hoop ons sien julle gou weer.

James C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Will defs come again. Our stay was awesome. Very nice place. Service was great. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilise
Laguna Rest
Thank you James. Hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marilise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sagestraat 1, Laguna Lifestyle Village, Langebaan, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf68e09d3339502a887b0a9af4b6e8b29ff084e08171f866750fcceb78c68f35559dfbd567c3b4881fb4c066e8e78fd1373f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 1 Sage Street Laguna Lifestyle Village 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.041443001345 18.051195605505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang