Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna Rest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marilise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir Laguna Rest
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Peter J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter J

Gerieflik. Skoon. Netjies. Vriendelik.

Wat 'n wonderlike plek. Dit was perfek vir ons doel. Alles was skoon, netjies en het gewerk. Ons het geen probleme gehad nie. Ek sal Laguna Rest sterk aanbeveel.

Marie T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T

Baie verfrissend.

Blyplekkie was gerieflik. Area is lekker, rustig, en stil. Baie lekker gebly en area is veilig.

Isaac J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac J

Lekker plek vir wegbreek. Veilige parkering in garage, rustige area.

Baie lekker gebly. Rustige area. Naby alles. Dart, tafeltennis en pat/pat het kleinkinders lekker besig gehou.

Elzaan Chantè V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan Chantè V

We would definitely recommend it to any one wanting to get away.

We loved every moment.

Gavin F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin F

Veilig, rustig, perfek.

Baie lekker plek in 'n veilige area. Matrasse is next level, ons sal weer kuier daar.

Zachary P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zachary P

Baie rustig. Cosy en romanties.

Baie rustige plekkie. Nice games. Enigste negatief is DSTV vir rugby kyk. Maar sal definitief aanbeveel.

Ansa R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa R

Vriendelike, uitstekende en puik diens.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam en dis 'n goeie en veilige ligging.

Laguna Rest se terugvoer

Baie dankie Ansa. Hoop om julle gou weer te sien.

Laguna Rest
Amy K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy K

Everything was perfect.

We were all permanently entertained and happy. The place was definitely our money's worth with everything that was provided as well as the location.

Laguna Rest se terugvoer

Thank you, Amy. Hope to see you again soon.

Laguna Rest
Yvonne S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Ons kuier was fantasties.

Baie dankie, ons het baie lekker gebly.

Laguna Rest se terugvoer

Baie dankie Yvonne. Ek hoop ons sien julle gou weer.

Laguna Rest
James C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James C

Will defs come again.

Our stay was awesome. Very nice place. Service was great. Thank you.

Laguna Rest se terugvoer

Thank you James. Hope to see you again soon.

Laguna Rest
Tania M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M

Defnitief n 10/10.

Pragtige huis, netjies skoon en als wat by benodig ons sal defnitief aanbeveel. Weereens dankie. Tania.

Laguna Rest se terugvoer

Baie dankie Tania.
Hoop ons sien julle gou weer.

Laguna Rest
Marian R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marian R

Koue en nat naweek, maar lekker gerus!

Die weer het nie mooi saamgespeel nie, maar ons het baie lekker gekuier. Alles was presies soos dit geadverteer is en baie netjies, skoon en veilig. Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons voorstel aan haar oor paar klein verbeteringe (opskepskottels in kombuis, klein tafeltjies in leefvertrek vir jou beker of glas) is baie positief aanvaar. Ons sal beslis weer kom kuier!

Mona J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona J

Netjies, modern, vir alle ouderdomsgroepe.

Vreeslik lekker gebly. Plek is baie netjies en gerieflik. Het baie veilig gevoel. Sal dit beslis by vriende en familie aanbeveel.

Andrewshca J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrewshca J

Peaceful.

Very good stay. Nice and peaceful.

Laguna Rest se terugvoer

Thank you, Andrewshca. Hope to see you again soon.

Laguna Rest
Joe M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe M

Good.

Great holiday time with family, happy to have made the choice of the holiday destination, safe, peaceful. Great experience. Thanks for the service.

Laguna Rest se terugvoer

Thank you, Joe.
Hope to see you again soon.

Laguna Rest
Wilma V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Definitely waarde vir jou geld.

Dit was 'n baie aangename kuiertjie. Die huis was silwerskoon, netjies en die ligging is baie sentraal, naby alles. Die matras in die hoofslaapkamer is fantasties. Ons het 2 sesjariges met ons gehad en hulle het die speletjies op die perseel baie geniet: putt putt, daar was 'n basketball ring, darts en tafeltenis. Hulle het ook op hul scooters daar rondgery omdat dit 'n stil, veilige en rustige kompleks is. Die Netflix was 'n lekker bonus. Dit is 'n baie lekker vakansieplesier veral as daar kinders saam is. Baie dankie aan die eienaars vir 'n aangename kuiertjie. Ons sal beslis weer kom.

Reginald Garnet M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reginald Garnet M

Lovely accommodation.

It was a pleasant stay with no hiccups.

Laguna Rest se terugvoer

Thank you Reginald. Hope to see you again soon.

Laguna Rest
Adele M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M

Lekker gebly by Mykonos.

Perfekte blyplek vir die Blue Lagoon Triathlon naweek as jy nie in Mykonos self wil bly nie.

Laguna Rest se terugvoer

Baie dankie, Adele.
Hoop ons sien julle gou weer.

Laguna Rest
Daniel H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel H

Dit was fantasies.

Het sommer tuis gevoel vanaf die oomblik dat ons daar aangekom het.

Laguna Rest se terugvoer

Baie dankie, Daniel. Hoop ons sien julle gou weer.

Laguna Rest
Co-maine B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Co-maine B

Family friendly.

Will definitely recommend Laguna Rest. We enjoyed our stay. The place isn't far from the mall and the beach. It's secure and safe.

Laguna Rest se terugvoer

Thank you, Co-maine. Hope to see you again soon.

Laguna Rest
Rudolf V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf V

Dit het voldoen aan al ons vereistes.

Ons het die slegste week getref ten opsigte van beurtkrag. Fase 6.

Laguna Rest se terugvoer

Hi Rudolf
Baie jammer oor die beurtkrag. Ons kyk daarna om 'n inverter te installeer.

Laguna Rest
Raylene S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raylene S

Peaceful and enjoyable.

So much fun activity.

Jill V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill V

Great place for a getaway.

Leguna Rest will definitely see us again.

Charnellé W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnellé W

Comfortable, pleasurable stay.

Our stay was lovely. Comfortable and clean. Great location for where we needed to be and close to shops and the mall for anything we needed to get. The entertainment provided was a lovely, unexpected touch which we thoroughly enjoyed. Would definitely recommend Laguna Rest to others.

Malinda G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda G

Beautiful. Safe.

Highly rated. Very close to all amenities and the accommodation offers enough activities throughout loadshedding.

Caroline V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline V

Ons was goed ontvang. Het veilig gevoel en het 'n baie skoon huis gekry. Skoon handdoeke en beddegoed.

Ek sal dit beslis aanbeveel en sal definitief weer kom kuier.

Louis S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Baie lekker, netjies en veilig!

Sal enige tyd weer besoek!

Laguna Rest se terugvoer

Baie dankie Louis. Hoop om julle gou weer te sien.

Laguna Rest
Maggy M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggy M

Was baie netjies en skoon, en was baie rustig.

Alles was gerieflik en geriewe van fantasties.

Laguna Rest se terugvoer

Hi Maggy
Baie dankie en eks so bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Groete

Laguna Rest
Rozell M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozell M

Het dit baie geniet. Dis veilig, plek is netjies. Geniet die rustigheid.

Ons het dit baie geniet. Die plek is vielig, skoon en netjies. Baie rustig, geniet die rustigheid. Sal dit definitief aanbeveel.

Laguna Rest se terugvoer

Baie dankie Rozelle. Eks bly julle het dit geniet.

Laguna Rest
Beodine P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beodine P

Excellent stay.

All was well worth and exciting. All information was correct.

Laguna Rest se terugvoer

Thank you Beodine. See you soon.

Laguna Rest
Rashaad A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rashaad A

We thoroughly enjoyed our stay. The decor was very beautiful and ut was very neat and clean and everything in its place. L

We will definitely be back. Loved the Wi-Fi. I would've loved it if there were generators for load shedding times, air conditioning and a washing line, other than that the place was perfect. Loved the peace and quiet too.

Laguna Rest se terugvoer

Thank you Rashad
Glad you and the family enjoyed your stay.

Laguna Rest
Aneleh F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneleh F

Comfortable.

We really enjoyed the stay.

Laguna Rest se terugvoer

Thank you Aneleh. Hope to see you again soon.

Laguna Rest
Carla P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P

Safe, central and amazing hostess.

The place is close to everything you'll need in Langebaan. Marilise is friendly and very accommodating.

Laguna Rest se terugvoer

Hi Carla
I am glad you enjoyed your stay.
Best regards

Laguna Rest
Mekay-lynne D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mekay-lynne D

It was an amazing stay and the accommodation stay is beautiful.

We definitely want to come again.

Nolan T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan T

Very comfortable, neat and clean.

The hostess, Marilise, is very friendly and is very accommodating. She allowed us to depart a little later than the 10 am checkout time.

Peter M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M

Aangenaam en tuis.

Kombuisgereedskap kan opgeknap word, so ook beligting tydens beurtkrag. Toiletpapier slegs vir een dag. Opwas- en afdroogdoeke 'n probleem, asook opwasmiddel.

Laguna Rest se terugvoer

Hi Peter
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek sal verseker kyk na die kombuisgeriewe. Laat weet gerus as daar n spesifieke item is wat jy gemis het. Die opwasmiddel, toiletpapier en lappies word voorsien net om gaste te help aangesien dit 'n selfsorg eenheid is.
Groete Marilise

Laguna Rest
Candice D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice D

Great.

Very happy with the accommodation. Clean for the most part, the only reason for 4 stars on cleanliness is because as a person with dust allergies, cleaning under all beds is important, which was not done. Also, I do feel the cutlery could be upgraded slightly, as plastic handles tend to hold germs. But would highly recommend and will hopefully be back in the future. Thanks.

Laguna Rest se terugvoer

Hi Candice,
Thank you for the valuable feedback. Hope to see you again soon.

Laguna Rest
Fowziah K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fowziah K

It was nice.

The only disappointing thing is that the dishcloths smell, the winter blankets smell, and the handwash was empty. Luckily for me, I brought all my own things so I didn't use anything that was there. The kitchen also has a dirty water smell. But everything else and being there was very nice. Marilise was friendly too. I would go again. Maybe put in a pool, hehe.

Deon M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon M

Lekker gekuier.

Ons het blomme gaan kyk.

Lee-ann G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-ann G

Mooi plekkie. Verskriklik rustig.

Sou kon doen met 'n opwaslappie en 'n ekstra vullissak. Die shower was taamlik vuil, maar die kuiertjie was wonderlik.

Carmenita J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmenita J

Dit was die beste naweek ooit.

Ek het 'n baie lekker tyd gehad en sal weer gaan.

Laguna Rest se terugvoer

Hi Carmenita, ek is baie bly om te hoor julle het dit geniet.

Laguna Rest
Joanne D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne D

Kuier was baie cool. Ons was baie beïndruk.

Mense van ons van die Oos-Kaap het baie ander plekke bespreek. Hul het ons afgelaai en die plek besigtig en was totally inlove. Hul sal next time daar book. Lekker skoon en baie rustig. Was A for away.

Laguna Rest se terugvoer

Hi Joanne
Baie dankie vir die resensie. Ek is baie bly julle het dit so geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Marilise.

Laguna Rest
Portia R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia R

Safe, comfortable accommodation.

Such a relaxing stay with all the comfort of home away from home.

Laguna Rest se terugvoer

Hi Portia,
Thank you for the message. I am happy to hear that you enjoyed your stay. Hope to see you soon. Best regards, Marilise.

Laguna Rest
Cheron A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheron A

Dit was absoluut ongelooflik lekker!

Die beste kliëntedienste. Alles was netjies en op sy plek. Baie veilig en die beste parkeerplek. Gerieflik om bietjie weg te kom van alledaagse geraas. Ons het dit baie geniet en sal dit definitief aanbeveel. Sal ook beslis weer na Laguna Rest gaan. Dit is presies soos die foto's wys.

Laguna Rest se terugvoer

Hi Cheron
Baie dankie ek waardeer die resensie. Ek is baie bly om te hoor dat julle die plekkie geniet het en ek sien uit om julle weer te sien. Groete, Marilise.

Laguna Rest
Jolene D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene D

It was awesome.

Loved everything about the place.

Laguna Rest se terugvoer

Hi Jolene,
So glad to hear you enjoyed your stay. Hope to see you back soon again. Take care. Best regards, Marilise.

Laguna Rest
Oscar P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oscar P

Very cozy and the perfect place to go if you wanna be at peace.

Felt at ease with the general security of the area. Nice and tranquil and very good value for money.

Laguna Rest se terugvoer

Hi Oscar,
Thank you for the message. I am so glad you enjoyed your stay. Hope to see you back soon again. Best regards, Marilise.

Laguna Rest
Juliet V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet V

Peaceful, relaxing and very close to shops, etc.

Will definitely be booking there in the future. Really enjoyed our stay.

Laguna Rest se terugvoer

Hi Juliet.
So glad you enjoyed it. Please book again!

Laguna Rest
Hein D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein D

Rustig en baie gerieflik. Lekker gebly.

Waarde vir geld. Skoon en gerieflik. Sekuriteit goed.

Laguna Rest se terugvoer

Hi Hein, baie dankie. Dit is baie lekker om te hoor. Kom gerus weer.

Laguna Rest
Michelle L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

I was very impressed with how neat and spacious the unit was.

Well-maintained and modern accommodation. The owner was very friendly and made us feel at home. Security is very good and felt very safe. Will definitely recommend this accommodation. The accommodation is a short drive away from shops, restaurants and the beach.

Laguna Rest se terugvoer

Hi Michelle, glad to hear you enjoyed your stay. Hope to see you again.

Laguna Rest
Marco S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marco S

Baie lekker rustig, net 'n kaggel of binnebraai sal doen in die winterkoue.

Welverdiend en rustig.

Laguna Rest se terugvoer

Hi Marco
Ek is bly julle het die kuier geniet.

Laguna Rest
Wylene F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wylene F

This place is the perfect spot to relax.

It is clean and modern, you really dont have to do much cooking and cleaning is very quick and easy. We enjoyed our stay so much. We can not wait to go back to Laguna Rest again. Awesome place! The owner is very friendly, I felt so comfortable while speaking with her.

Laguna Rest se terugvoer

Hi Wylene, I am so glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon again.
Regards, Marilise

Laguna Rest
Tracy S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy S

Lieflik en rustig.

Perfekte ligging, naby winkelsentrum geleë, vriendelike eienaar (en sussie), baie netjiese en mooi plekkie, dit was 'n lieflike paar dae weg.

Laguna Rest se terugvoer

Hi Tracy
Ek is so bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Laguna Rest
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sagestraat 1, Laguna Lifestyle Village, Langebaan, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf68e09d3339502a887b0a9af4b6e8b29ff084e08171f866750fcceb78c68f35559dfbd567c3b4881fb4c066e8e78fd1373f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 1 Sage Street Laguna Lifestyle Village 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.041443001345 18.051195605505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang