Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna Rest

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sagestraat 1, Laguna Lifestyle Village, Langebaan, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Laguna Rest bied 'n gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel wat op die grondverdieping van 'n veilige kompleks in Langebaan geleë is. Die kompleks is net 2 minute se ry vanaf Laguna Mall en die gewilde Mykonos Casino.

Die woonstel is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die ruim hoofslaapkamer het 'n ekstra lang dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg en 'n kombuis wat volledig met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met sitplek. Die kombuis lei na 'n etenstafel in die sitarea met sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n privaat binnehof met 'n ingeboude braai en sitplek onder sambrele waar gaste kan ontspan. Verder is daar ook veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis. Daar is ook plek vir 'n tweede voertuig in die oprit wat nie onderdak is nie.

Die eenheid het 'n tafeltennistafel, veerpyltjiebord, basketbalring en putt-putt. Dis ideaal om jonk en oud besig te hou op reënerige dae.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Peter J
Saam met vriende
5.0
Gerieflik. Skoon. Netjies. Vriendelik. Wat 'n wonderlike plek. Dit was perfek vir ons doel. Alles was skoon, netjies en het gewerk. Ons het geen probl...
Sien meer
Sep 2024
Marie T
Saam met vriende
5.0
Baie verfrissend. Blyplekkie was gerieflik. Area is lekker, rustig, en stil. Baie lekker gebly en area is veilig.
Aug 2024
Isaac J
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker plek vir wegbreek. Veilige parkering in garage, rustige area. Baie lekker gebly. Rustige area. Naby alles. Dart, tafeltennis en pat/pat het kle...
Sien meer
Jun 2024
Elzaan Chantè V
Gesin met tieners
5.0
We would definitely recommend it to any one wanting to get away. We loved every moment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Gavin F
Gesin met klein kinders
5.0
Veilig, rustig, perfek. Baie lekker plek in 'n veilige area. Matrasse is next level, ons sal weer kuier daar.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marilise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Sagestraat 1, Laguna Lifestyle Village, Langebaan, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Laguna Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sagestraat 1, Laguna Lifestyle Village, Langebaan, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf68e09d3339502a887b0a9af4b6e8b29ff084e08171f866750fcceb78c68f35559dfbd567c3b4881fb4c066e8e78fd1373f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 1 Sage Street Laguna Lifestyle Village 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.041443001345 18.051195605505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang