Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Dam Divine

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karelstraat 41, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dam Divine is in Hartbeespoort, bekend vir die Hartbeespoortdam en die witwaterstroomversnellings van die Krokodilrivier, geleë.

Gaste kan kies uit 3 individueel-gestileerde eenhede met privaat badkamers. Die eenhede het lugversorging, 'n TV met DStv Stream en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Eenheid 1 het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n koffiestasie toegerus is. Eenhede 2 en 3 het ook koffiestasies en gaste deel 'n gemeenskaplike kombuis in die vermaakarea. Gaste het ook toegang tot die tuisgimnasium, swembad en vermaakareas wat 'n kroeg en pooltafel insluit.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Teboho M
Saam met vriende
5.0
Marlene welcomed us with warm hands and the place was so very neat. Very good and fantastic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Molene S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike kamers en perfekte ligging vir Om die Dam. Gerieflike kamers en perfekte ligging vir Om die Dam. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons...
Sien meer
Mrt 2025
Jeanette F
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste uitsig! Pragtige plek! Eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis aanbeveel.
Feb 2025
Nicolene B
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful and stunning place. Calm vibe and just amazing. Can't wait to go back. Amazing stay and getaway. Highly recommended to everyon...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Idi M
Gesin met tieners
5.0
Superb home away from home! I took my mother together with my 3 kids to Dam Divine to usher in the new year. We really had a good time ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marlene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Karelstraat 41, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Dam Divine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karelstraat 41, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8954338b4a943b24cc41349ea02d0a2f51cc611cdbc1f72fbbc84b25a1f65f0d227c952d6ce1127efd9338cb3b541d8378d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 41 Karel Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7284039 27.8636292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011