Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake Oanob Resort - Campsites

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 212 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lake Oanob Resort, Rehoboth, 0000, Hardap
  • Vanaf R220 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lake Oanob Resort is in Rehoboth, 90 km suid van Windhoek, en bied 'n rustige en idilliese toevlugsoord langs die oewer van die Oanob-meer.

Die oord bied 'n verskeidenheid verblyfopsies, insluitend kampgeriewe, luukse selfsorg-chalets en gerieflike en suite-kamers.

Daar is ook verskeie kampplekke, waarvan sommige kampplekke elektrisiteit of sonkrag het. Elke kampplek het braaigeriewe, drinkbare waterkrane, kragpunte en gemeenskaplike ablusiegeriewe.

Gaste kan aktiwiteite, soos natuurritte, bootritte, voetslaan, kanovaart en waterfietsry geniet. Die oord het ook 'n swembad met 'n uitsig oor die meer en 'n à la carte-restaurant om te eet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Meriam Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lake Oanob Resort, Rehoboth, 0000, Hardap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rehoboth Hardap Namibië
Vanaf
Vanaf R220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 212 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lake Oanob Resort, Rehoboth, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b4d240222182efbd581191833f90435eb74f02c2874b73f47078e7cf75913cb7fa52f2fe74a4a001d69a79367bfbe51c5a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R220 per nag, vir 2 mense Lake Oanob Resort Rehoboth 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.3243929 17.017388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang