Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Lake Pleasant Hotel

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvleiweg, Erfdeel 30, Lake Pleasant Living, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lake Pleasant Hotel is die ideale toevlugsoord vir natuurliefhebbers en is in die suidelike Kaap tussen Wildernis en Knysna geleë. Hierdie verblyf skuil langs 'n varswatermeer en is 'n unieke wegbreekplek wat ontspanning en buitemuurse aktiwiteite bied.

Daar is 6 basiese kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste, 'n en suite-badkamer, TV, koffie- en teemaakgeriewe en 'n stoep met eetplek het.

Die Luukse villa is 'n selfsorgeenheid met slaapplek vir 4 gaste, lugversorging, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n groot stoep met 'n asemrowende uitsig oor die meer. Die villa beskik oor 'n privaat tuin, swembad, sitarea, gasbraai en binne- en buite-eetareas.

Die Luukse dakwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitarea met 'n etenstafel. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer.

Daar is 'n verskeidenheid geriewe wat muurbal- en tennisbane, 2 swembaddens en veilige swem by Groenvlei se Lake Beach insluit. Roeibote, kano's en visvanggeleenthede is ook beskikbaar. Daar is ook 'n groot speletjiesarea en wassery.

Gaste kan by die nabygeleë strand van 14 km en Goukamma Marine Reservaat gaan stap, voëlkyk, branderplankry en kajakvaart. Hierdie verblyf se ligging bied die perfekte mengsel van rustigheid en buitelugavontuur.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ettiene V
Saam met lewensmaat
5.0
Beter diens kon ons nie vra nie en die fasiliteite is baie goed. Baie goeie oornag akkommodasie, sou maklik langer kon bly. Wayne was van die begin af...
Sien meer
Mrt 2025
Magdalena M
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis waarde vir geld. Veilige parkering sal weer verblyf hier boek. Baie vriendelike ontvangs, baie rustige atmosfeer.
Mrt 2025
Magdalena M
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld sal definitief aanbeveel. Baie vriendelike ontvangs gekry. Plekkie is netjies en baie rustig.
Mrt 2025
Cilla D
Saam met lewensmaat
5.0
Good overnight stay. Room was great but located behind the main building with no view. A great pity.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Jenny V
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. Exceptional. Staff are very friendly and helpful. Clean and comfortable. Suggestion: Air conditioner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wayne/Lientjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Groenvleiweg, Erfdeel 30, Lake Pleasant Living, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lake Pleasant Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenvleiweg, Erfdeel 30, Lake Pleasant Living, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcae88f14e6724a5cf5a65b0d0f59267ffb3ed8112f98721283aa87c3337e6d283bbb12bec252bc8910ba139d0c29c6123d3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Groenvlei Road Section 30, Lake Pleasant Living 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.027063612701 22.837067986252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011