Villa 6
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenvleiweg, Lake Pleasant Villa 6, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Villa 6 is 'n lieflike selfsorghuis vir 4 mense in die skaduryke oord wat halfpad tussen Wildernis en Knysna, aan die oewer van die varswatermeer, Groenvlei, geleë is.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Elkeen van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die badkamers het elkeen 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n knus kaggel.
Die leefarea maak oop op 'n stoep met braaigeriewe wat uitkyk oor die swembad en omgewing.
Villa 6 is stapafstand vanaf die meer wat deel vorm van die Goukamma Natuurreservaat, die Knysna en Wildernis Nasionale Mere-gebied en die Tuinroete Nasionale Park.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Wayne/Lientjie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Groenvleiweg, Lake Pleasant Villa 6, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa 6 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenvleiweg, Lake Pleasant Villa 6, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang