Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake View @ Blue Crane Farm

Selfsorg
Weeksdagaanbod 45% af

Kry 45% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 6 Des 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R540, Blue Crane Plaas, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R5 720 R3 146 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Lake View @ Blue Crane Farm is 'n besonderse kunsvlieghengelbestemming met 2 pragtige damme vol forel. Die groter dam is 9 ha groot en het verskeie jetties vanwaar gaste kan kunsvlieghengel.

Dié kothuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het onderskeidelik 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met Netflix.

Hierdie leefarea lei na 'n privaat stoep met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai waar gaste kan ontspan en die uitsig oor die dam kan geniet.

Hierdie bekoorlike venue spog met vrylopende wildspesies, soos damherte, springbokke, blesbokke, sebras, hartebeeste en vaalrebokke. Die voëllewe is merkwaardig en daar is verskeie bedreigde spesies, soos die bloukraanvoël en kroonkraanvoëls wat gereeld op die plaas nesmaak. Vir groter groepe het die plaas 7 ander kothuise wat gaste kan bespreek.

Blue Crane Farm is sowat 17 km vanaf Dullstroom en 20 km vanaf Belfast wat verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede bied. Die plaas word deur 'n grondpad bereik en is vir voertuie met 'n lae of hoë grondvryhoogte geskik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Karlien Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 192

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Langs die R540, Blue Crane Plaas, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 720
R5 720 R3 146
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 720
R5 720 R3 146
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R540, Blue Crane Plaas, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c72f0b213a2a87491db89af2803fedea49e237a82c0c3dbccf6d2478536d3d750b1cccedc0bf12300e3fa5bb4241dc49c65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 720 nouVanaf R3 146 per nag (plek vir 8) Off the R540 Blue Crane Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.558356093845 30.073275615504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang