Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakeside Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Distrik-weg D830, Nottingham-weg, Nottingham, 3280, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lakeside Cabin is in Nottingham Road in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Middellande geleë en bied lieflike selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing met pragtige uitsigte.

Dié houthuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar nog sitplek op 'n houtdek met 'n braai-area en 'n uitsig oor die dam en op die berge.

Die plaas en omliggende gebiede spog met pragtige roetes, voëlkykgeleenthede en tot restaurante, kroeë en toeriste-aantrekkings in die area. Gaste kan selfs die geleentheid kry om sneeu in die winter te ervaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Lakeside Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beverley Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 121

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs Distrik-weg D830, Nottingham-weg, Nottingham, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lakeside Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Distrik-weg D830, Nottingham-weg, Nottingham, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5142911a5dd0fca4b862a83ad20f73209b4e5f60165d6c52d06cfeef433f16e824868a56de7a6d12cc6ab796e4a60d1c9c1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Off the District Road D830 Nottingham Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.384295669158 30.01430231498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang