Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge
Beskrywing
Hierdie is ’n oopplan-chalet met DStv, ’n koninggrootte-bed, leefarea, yskas, mikrogolfoond, volle en suite-badkamer, houtkaggel, privaat tuin en patio, sowel as veilige parkeerplek. Hierdie eenheid bied ’n uitstekende uitsig oor die meer, tuin en is binne meters vanaf die swembad, restaurant en kroeg, sowel as forel-visvang-geriewe. Die restuarant is oop vir ontbyt en aandete. Daar kan in die restaurante geëet word of wegneemetes kan bestel word. Critchley Hackle Lodge & Restaurant is in ’n stil hoek van die dorp en binne loopafstand van verskeie restaurante, kroeë en interessant winkels. Daar is ’n slaapbank in hierdie eenheid vir kinders onder 12 jaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie is ’n oopplan-chalet met DStv, ’n koninggrootte-bed, leefarea, yskas, mikrogolfoond, volle en suite-badkamer, houtkaggel, privaat tuin en patio, sowel as veilige parkeerplek. Hierdie eenheid bied ’n uitstekende uitsig oor die meer, tuin en is binne meters vanaf die swembad, restaurant en kroeg, sowel as forel-visvang-geriewe. Die restuarant is oop vir ontbyt en aandete. Daar kan in die restaurante geëet word of wegneemetes kan bestel word. Critchley Hackle Lodge & Restaurant is in ’n stil hoek van die dorp en binne loopafstand van verskeie restaurante, kroeë en interessant winkels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang