Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Serene weekend break away in the most beautiful setting. Stay was excellent! Place is very peaceful with a beautiful view of the trout dam, huge trees and well-manicured gardens. Pity that the on-site restaurant is still closed; however, the town with a selection of very good restaurants is within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlike huweliksherdenking in die mooiste omgewing. Critchley Hackle is so mooi dat 'n mens amper net daar wil bly! Pragtigste omgewing en kamers en ideaal vir 'n wegbreek. Stapafstand van alles in Dullstroom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal beslis aanbeveel. Salige naweek, goed geleë, uitstekende diens en skoon geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal weer kom. Besonderse ligging, baie netjies en vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

As above. It was a very short stay, but the room and the view the next morning over the dam was stunning. Great pity about the restaurant not being available. Definitely revisit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Alles wat ons verwag het. Die eenheid langs die dam was baie netjies, skoon en gerieflik. Die enigste onverwagse verrassing was dat, alhoewel skoonmaakdienste beskikbaar is, dit nie ingesluit is by die tarief nie tensy verblyf direk by die lodge bespreek is. Nogtans was dit nie duur nie en werklik aangenaam. Ons sal hulle beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie gerieflik en netjies. Baie lekker gebly, goed geleë sodat jy die dorp te voet kan verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Asemrowend lekker. Huweliksherdenking gevier. Was rustig en sielsverrykend. As jy wil rus en afskakel, is Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcd4382134992a7e4137f30add37dfc200fc8253ad3a96f985c0002f35ae2a08bc34339fcbd99f50b55e8e48f648c680275e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 585 Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.418486 30.109703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang