Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Victor H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor H

Alles wat ons verwag het.

Die eenheid langs die dam was baie netjies, skoon en gerieflik. Die enigste onverwagse verrassing was dat, alhoewel skoonmaakdienste beskikbaar is, dit nie ingesluit is by die tarief nie tensy verblyf direk by die lodge bespreek is. Nogtans was dit nie duur nie en werklik aangenaam. Ons sal hulle beslis weer besoek.

Jackie W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie W

Baie gerieflik en netjies.

Baie lekker gebly, goed geleë sodat jy die dorp te voet kan verken.

Ruann V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruann V

Asemrowend lekker.

Huweliksherdenking gevier. Was rustig en sielsverrykend. As jy wil rus en afskakel, is Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge die plek.

Nettie G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nettie G

Awesom.

Dit was 'n wonderlike ervaring om by Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge te bly. Alles was net een woord en dit "wonderlik". Die restaurant op die perseel was net nie in werking nie, maar dit het ons darem die geleentheid gegee om in die dorp te gaan eet.

Leane S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leane S

Baie lekker rustig.

Was presies waarna ons gesoek het.

Aletta D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta D

Rus, natuurskoon in die hartjie van alles.

Ongelooflike natuurskoon en rustigheid naby alles in die dorp. Kamers is skoon, ruim en netjies. Karen se vriendelikheid en diens is nog 'n pluspunt. Sal definitief weer daar bly.

Duane P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane P

Rustig, skoon, netjies.

Vreeslike lekker naweek gehad.

Michael W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael W

Countryside breakaway.

Very peaceful stay with a great view of the man-made lake. We suspect that the view is much better in the summer though. The fireplace was a highlight during the cold nights. The warmth and tranquility of the accommodation could be enjoyed in spite of the harsh winter weather. While we did not intend on watching television, we felt a larger size TV might be a good idea.

Stephen T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen T

Fantastic.

Fantastic. Friendly staff and beautiful setting, convenient to walk into town.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Stephanus D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus D

Lekker gebly.

Alles was goed gereël. Geen probleme ondervind nie.

Carl L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl L

Baie rustig.

Kamer was skoon en netjies met 'n pragtige uitsig oor die grasperk en dam. Dame by die ontvangs was baie vriendelik en altyd behulpsaam. Aandete en ontbyt by die restaurant was smaaklik voorberei.

Jacques T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T

Fantastiese plek.

Baie lekker gebly, eenheid is lekker ruim en skoon. Restaurant ook 'n positiewe punt met die lekkerste etes. Die spa is ook een van die bestes waar ek nog was. Vriendelike diens van al die personeel.

Shavonne D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shavonne D

Sal definitief weer 'n draai maak.

Ek sou baie graag langer wou bly! Dit was so rustig. Ek en my man kon lekker ontspan. Baie netjies en modern.

Martie N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie N

Baie rustig, het dit geniet.

Baie rustig en kalmerend. Uitsig vanaf die stoep is asemrowend. Sal net aanbeveel dat 'n losstaande waaier in die kamer verskaf word.

Kayla A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla A

Stunning and amazing food.

The best 5 year anniversary ever!

Carin G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin G

Tranquil and cosy.

The unit we stayed in was spotless and beautifully furnished and decorated. The fireplace kept us warm on the cold evenings. Loadshedding lights made the unit pleasant even when the electricity was off. The staff are friendly and helpful. Will definitely return!

Dave N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave N

Pragtige plek. Bederf jouself!

As jy jou maatjie wil bederf, is dit die regte plek! Vrek koud in die winter. Kaggel in die kamer is heerlik. Onthou om ekstra hout te koop. As jy iewers moet koud kry, is dit hier. Absoluut 'n moet vir 'n lekker wegbreek.

Duzelle S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duzelle S

Absoluut fantasties. Restaurantkos was uitstekend.

Awesome plek. Sal beslis weer besoek.

Maxie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie B

Heerlike, ontspannende verblyf.

Hierdie stukkie paradys kan beslis aanbeveel word. Luukse verblyf, die natuurskoon en dam om jou te betower en verder is daar 'n restaurant op die perseel wat die heerlikste fynproewer-disse bedien.

Sune V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V

Amazing stay. Will definitely visit again.

We really enjoyed our stay at Critchley. Close to all the shops and restaurants but still peaceful and romantic.

Hannelie W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W

N ideale wegbreek uit die stad.

Ons het al 'n hele paar keer by Critchley Hackle naweek gehou. Rustige mooi omgewing.

Hannelie W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W

Lekker wegbreek.

Altyd 'n goeie bestemming. Was al 'n paar keer by Critchley Hackle.

Frans R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Frans R

Ongelooflik mooi!

Pragtige plek, binne en buite. Restaurant en kamer is puik, dekor is pragtig en alles is in perfekte kondisie en skoon. Die plek staan uit bo die res. Die enigste kritiek wat ek kan gee is die "loadshedding"-batterylig in die kamer wat 'n groot teleurstelling is. Die restaurant het elektrisiteit en al die buiteligte werk terwyl daar "loadshedding" is, maar in die kamer moet mens maak doen met 'n herlaaibare mobiele batterylig. Volgens die standaard van die plek kan hulle regtig maar net 'n selfherlaaibare gloeilamp of 2 in die bestaande lampe en in die badkamer sit. Ons deel nou al sedert 2008 met "loadshedding" en daar is baie maklike en goedkoop oplossings beskikbaar wat ten minste ordentlike lig gee sonder om die bank te breek. Slegs vir hierdie rede moet ek die waarde vir geld baie laag merk, en dit is baie jammer dat iets eenvoudig soos 'n lig so 'n mooi plek kan ruïneer. Komaan, almal maak 'n plan om met alledaagse uitdagings te deal, julle kan ook. Ons sien uit om weer hier in te boek, en vertrou dat hierdie basiese vereiste reggestel sal wees.

Pieter S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Goeie bestemming.

Rustige atmosfeer en goed geleë, binne stapafstand van die dorp se toeriste-aantreklikhede.

Monya J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monya J

Asemrowend.

Rustige en pragtige dorp om weg te breek van die gejaag van lewe, presies wat ek verwag het, goed vir die siel!

Leatitia V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia V

Baie stylvol en rustig.

Sal dit verseker weer doen.

Lizette D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Ongelooflik gerieflik, mooi, netjies en skoon.

Die verblyf was regtig uitstekend. Baie goeie kliëntediens, pragtige kamers en fantastiese restaurant. Ons sal beslis weer daar bespreek vir 'n wegbreek.

Henk K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk K

Nog net so mooi soos altyd.

Lekker gebly. Alles was perfek.

Rolene F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolene F

Dit was een van die lekkerste plekke om te bly.

Dit was regtig waarde vir geld, ons het dit vreeslik baie geniet. Almal is so vriendelik en behulpsaam. Hulle sal ons beslis weer sien. Die kamers is vreeslik ruim en netjies, alles wat mens nodig het. Alles was net perfek gewees.

Elmien D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien D

Ons sal weer terugkom.

Uitstekende verblyf.

Leon S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Weekend getaway.

Breathtaking view, tranquil atmosphere, delicous food at restuarant.

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge se terugvoer

Thank you, Leon, for your good review. It's much appreciated.
Regards,
Ingrid.

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge
Lynne V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne V

We had a really enjoyable weekend at Critchley Hackle Lodge. A winter weekend in the middle of summer.

The owner gave attention to detail including a specially labeled bottle of red wine for Chalet 4, which we enjoyed by the fire on a freezing cold day 22nd Jan 2022 (summer?). We also enjoyed Sunday afternoon listening to the pianist at the restaurant sipping wine with the most beautiful view of the lake while sheltered from the chillly wind. The position of the lodge is perfect for a county atmosphere but close to the town.

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge se terugvoer

Hi Lynne,
Thank you so much for the lovely review, and I'm pleased you enjoyed every moment.
Keep well.
Regards, Ingrid Busschau.

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge
Llewellyn T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Llewellyn T

Baie rustige atmosfeer en wonderlike uitsig op die dam!

Ons kon nie genoeg kry van die makoue en eende op die dam nie. Dit was wonderlik om die rustige atmosfeer in te neem en dit is 'n baie spesiale plek. Ons is hartlik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Ons sal beslis weer gaan!

Debbie H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie H

Beautiful room, exquisite view, restaurant was delectable.

We thoroughly enjoyed our stay.

Willie C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie C

Baie mooi en rustig.

Netjiese kamer. Baie rustig en mooi.

Hannelie W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie W

Heerlike naweek!

Gasvrye ontvangs! Eenheid was baie netjies en goed toegerus. Sal Critchley Hackle as 'n bestemming aanbeveel.

Wian J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wian J

Beautiful.

Pragtig en rustig. Loved it.

Kim C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kim C

Lovely relaxing holiday.

Lovely view of the dam, nice restaurant. Lovely to explore Dullstroom which has interesting shops and restaurants.

Annatjie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie B

Baie gemaklik en gerieflik. Baie mooi binnenshuise ontwerp! Baie mooi skoon.

Goed geleë. Baie mooi uitsig op die dam.

Hannelie W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Hannelie W

Teleurstellend.

Lakeside 3 was nie gereed toe ons Vrydagmiddag 4 uur arriveer het nie. Daar was probleme met waterpype, die mat was nat en badkamer vloer deurentyd papnat. Krane kon nie gebruik word nie.

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge se terugvoer

The bathroom had been fully renovated during the week, and unfortunately, there was a unforeseen plumbing issue during the process. We apologise for the inconvenience.
Regards, Ingrid.

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge
Gert H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H

Fantasties!

Rustig en baie sentraal.

Connie F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie F

Excellent venue, amazing food, five stars all the way.

We had an extremely memorable stay at this venue and will definitely be going back. Compliments to the chef for Michelin worthy food and presentation.

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge se terugvoer

Thank you so much for this wonderful review, and I'm happy you enjoyed your stay.

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge
Alma F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alma F

Gerieflik en pragtig!

Baie lekker gekuier om die kaggel aangesien dit meeste van die tyd gereën het. Restaurant 'n wenner. Ons kon buite op die stoep sit en die rustigheid geniet!

Marieke F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke F

Gerieflike, ruim kamer wat goed toegerus is, lieflike uitsig oor die dam.

Die eenheid was goed toegerus en het gerieflike stoepmeubels met 'n uitsig oor die dam. Die kamer is netjies en ruim. Die badkamer het 'n lekker groot bad en die stort is bietjie knap, maar voldoende.

Lood C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lood C

Great wegbreek.

Baie lekker verblyf, gasvry. Fantastiese restaurant.

Antionette V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette V

Best ever.

The owners of Lakeside 3 an 4 were readily available when I needed to speak to them.

Cecil H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecil H

Tick al die bokse!

Uiters netjiese en skoon fasiliteite - die gemeenskaplike areas, die tuine en terrein, die kamer. Vriendelike en effektiewe diens. Wat Critchley so lekker maak is dat jy op die grond is met jou deur en stoep wat op die dam en tuin uitkyk. Tyd by die huis is jy nie vasgevang in kamer nie, maar mens kan rondstap/sit langs die dam, onder die bome, op jou eie stoep of op die terras by die restaurant. Wanner die weer koud of nat is en jy wil binne wees, dan het die kamer genoeg ruimte met kaggel en TV. Die groot yskas kan baie wyn koud hou en daar is ’n gerieflike koffie/tee fasiliteit. Die badkamer is heerlik ruim met ’n dubbel wasbak, stort en baie groot bad. Critchley is nie die goedkoopste in Dullstroom nie, maar beslis een van die beste.

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge se terugvoer

Hi Cecil

Thank you so much for your wonderful review of Lakeside 3 at Critchley Hackle, it is most appreciated.

Regards
Ingrid Busschau & Teresa Michael

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge
Vanaf
Vanaf R1 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcd4382134992a7e4137f30add37dfc200fc8253ad3a96f985c0002f35ae2a08bc34339fcbd99f50b55e8e48f648c680275e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 975 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 585 Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.418486 30.109703
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang