Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 975 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge bied gasteverblyf op dieselfde perseel as die Critchley Hackle Lodge in die middel van Dullstroom.

Lakeside 3 en Lakeside 4 is 2 chalets langs mekaar op die oewer van die meer gebied en bied 'n ongerepte uitsig oor die meer, swembad, tuin en berg van die stoep af. Elke chalet het slaapplek vir 2 gaste en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n kaggel, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in elke chalet.

Ontbyt, middagete of aandete kan by die Lakeside Restaurant direk by die Critchley Hackle-ontvangs op gaste se eie rekeninge bestel word. WiFi is ook by die restaurant beskikbaar.

Gaste is welkom om forel te vang in die privaat meer of na die middedorp te stap waar daar 'n rits restaurante, whiskey- of bierproe-plekke en verskeie interessante winkels is om te besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
As above. It was a very short stay, but the room and the view the next morning over the dam was stunning. Great pity about the restaura...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Victor H
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat ons verwag het. Die eenheid langs die dam was baie netjies, skoon en gerieflik. Die enigste onverwagse verrassing was dat, alhoewel skoonmaa...
Sien meer
Aug 2024
Jackie W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en netjies. Baie lekker gebly, goed geleë sodat jy die dorp te voet kan verken.
Aug 2024
Ruann V
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend lekker. Huweliksherdenking gevier. Was rustig en sielsverrykend. As jy wil rus en afskakel, is Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge die ...
Sien meer
Jul 2024
Nettie G
Saam met lewensmaat
5.0
Awesom. Dit was 'n wonderlike ervaring om by Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge te bly. Alles was net een woord en dit "wonderlik". Die restauran...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcd4382134992a7e4137f30add37dfc200fc8253ad3a96f985c0002f35ae2a08bc34339fcbd99f50b55e8e48f648c680275e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 975 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 585 Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.418486 30.109703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang