Lakeview Guesthouse
Beskrywing
Die standaard dubbelkamers bied slaapplek aan 2 gaste en het koningingrootte-beddens. Elke kamer het linne en handdoeke en gaste deel 2 gemeenskaplike badkamers wat elkeen 'n stort, wasbak en toilet het. Albei kamers bied maklike toegang tot die gemeenskaplike kombuis met tee- en koffiemaakgeriewe, asook die gedeelde leefarea met 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Maaltye kan vooraf teen 'n ekstra koste by die gasheer gereël word.
Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word.
Daar is ook 'n vlieghengelgids met 'n boot vir besoeke aan puik visvangplekke wat voorsf gereël kan word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die standaard enkelkamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Dit sluit linne en handdoeke in en gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike badkamers wat elk 'n stort, wasbak en toilet het. Die kamer bied ook maklike toegang tot die gemeenskaplike kombuis met tee- en koffiemaakgeriewe bied, asook die gedeelde leefarea met 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Maaltye kan vooraf teen 'n ekstra koste by die gasheer gereël word.
Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word.
Daar is ook 'n vlieghengelgids met 'n boot vir besoeke aan puik visvangplekke wat voorsf gereël kan word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. 'n Bababed is ook beskikbaar. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n sitarea, linne en handdoeke. Gaste het maklike toegang tot die gemeenskaplike kombuis met tee- en koffiemaakgeriewe en die gedeelde leefarea met 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Maaltye kan vooraf teen 'n ekstra koste by die gasheer gereël word.
Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word.
Daar is ook 'n vlieghengelgids met 'n boot vir besoeke aan puik visvangplekke wat voorsf gereël kan word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien en die kamer bied maklike toegang tot die gemeenskaplike kombuis met tee- en koffiemaakgeriewe, asook die gedeelde leefarea met 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Maaltye kan vooraf teen 'n ekstra koste by die gasheer gereël word.
Troeteldiere word toegelaat indien daar vooraf gereël word.
Daar is ook 'n vlieghengelgids met 'n boot vir besoeke aan puik visvangplekke wat voorsf gereël kan word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 1, Oviston, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang