Lakeview Guesthouse
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 1, Oviston, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lakeview Guesthouse bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf met asemrowende uitsigte in Oviston en is op die rand van die Gariepdam geleë. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.
Die gastehuis beskik oor 6 kamers met gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en handdoeke. Die kamers bied maklike toegang tot die kombuis en die gemeenskaplike leefarea met 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan in die tuine ontspan of die gemeenskaplike braai-areas geniet. Verder is stap- en fietsryroetes en visvang- en vlieghengelplekke binne maklike bereik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Erica Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Hoofweg 1, Oviston, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
- Gaste dink Lakeview Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 1, Oviston, Venterstad, 9798, Oos-Kaap