Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakhe Lethu Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildberry-straat 17, Green Valley Estate, Mbombela (Nelspruit), 1211, Mpumalanga
  • Vanaf R1 900 R1 425 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lakhe Lethu Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op 'n gesinsvriendelike landgoed in Mbombela (Nelspruit). Dit bied gerieflike en ontspannende verblyf aan gesinne en vriende.

Dié woonstel is op die grondverdieping en het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel 2 badkamers wat elk 'n bad en 'n stort het. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het lugversorging, gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n klein stoep met braaigeriewe en 'n grasperk waar kinders kan speel. Die landgoed het ook 'n speelarea vir kinders, 24 uur-sekuriteit met kameras rondom die heining en veilige parkeerplek.

Lakhe Lethu Apartment is naby winkelsentrums en restaurante en net 'n entjie vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe. Die Krugerwildtuin is ook naby wat hierdie verblyf die ideale basis maak om die streek en besienswaardighede te verken, asook om 'n verskeidenheid aktiwiteite te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Lakhe Lethu Apartment
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Israel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Wildberry-straat 17, Green Valley Estate, Mbombela (Nelspruit), 1211, Mpumalanga
  • Gaste dink Lakhe Lethu Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R1 900 R1 425
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 900
R1 900 R1 425
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildberry-straat 17, Green Valley Estate, Mbombela (Nelspruit), 1211, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50e66e7576bebc7258540d1c1f1dcd189c9ce3fad8e7754cdb9f2b60419b11b52611b0f22d03a239c645e3d9da271a17a780?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 425 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 17 Wildberry Street Green Valley Estate 1211 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.428818560454 30.960533952149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang