Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalapanzi Guest Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nuruniesah F
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Great. Enjoyed my stay there. The accommodation was very clean, comfortable and spacious. Very keenly priced as well. The host was a great host and I look forward to my next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
William
Lalapanzi Guest Lodge
Thanks Nuru. Your very positive response is highly appreciated. You are welcome back, says Jack, my dog.

Simone T
1 nag
4.8
Aug 2024

Lovely, clean, spacious! Thank you to the owner who was very flexible in terms of the check-in times and arranged the key. It was a seamless check-in. The space was lovely. I wish I could stay longer, but I enjoyed it. No complaints. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
William
Lalapanzi Guest Lodge
Thanks Simone. I will certainly convey your message to my staff who do all the hard work. You are welcome to visit again.

Heinrich B
1 nag
4.8
Mei 2023

The experience was really good. Friendly people and great service. I would go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
William
Lalapanzi Guest Lodge
Thanks Heinrich, for your positive reply. You are most welcome to visit again. William Duckitt

Alister S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Friendly staff, comfortable. Very comfortable. There was a bit of a mix-up regarding the double room, which was intended for two men. This was a misunderstanding by the guest house, but the problem was solved for night two.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
William
Lalapanzi Guest Lodge
Thanks Alister for understanding.

Louise D
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2024

Akkomodasie ruim, maar kort bietjie aandag. Alles wat nodig was, was beskikbaar. Ongelukkig nie baie skoon nie. Gerieflike ligging en veilig.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jesica J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Dit was net fantasies sonder enigge "hassles". Behalwe net vir load shedding het als rerig vlot verloop. Dienste was puik en personeel was die vriendelikheid vanself.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
William
Lalapanzi Guest Lodge
Dankie Jesica jy is altyd welkom. Die hondjies het vandag die laaste van die biltong gekry. Dankie daarvoor ook.

Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Baie vriendelik en behulpsaam. William het uit sy pad gegaan om ons verblyf te vergemaklik. Die kamer was skoon en gemaklik baie mooi afgerond. Diens was vinnig en die ontbyt was besonders smaakvol. William het ons waarlik bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Beste diens wat ons nog ontvang het! Lalapanzi sien ons vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
William
Lalapanzi Guest Lodge
Baie dankie Philip. Julle is altyd welkom bring net vir Zara saam.

Teboho T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2020

Friendly guest house with great service and good atmosphere. The guest house is situated in a safe neighbourhood with friendly staff who provided us with exceptional service. We stayed for three nights. We had great time and would definitely book again when we visit PE.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

So lekker gebly, sal weer daar bly. Die ligging is perfek, lekker loopafstand van strand, en 20 min loop na Boardwalk Casino. Eienaar is gaaf en gaan uit sy pad. Goeie diens. Skoon en alles wat ons nodig het vir 'n naweek weg met 'n kind. Tuin ook netjies en ons het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

William Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Ayliff- en Marshallstraat, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbb8f6781855a46e6eccf4424969a40ba5cd767452e9e339f5cb8c79f062a43403ef310adb2dd50abf6a136619d435904c2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 C/O Ayliff and Marshall street Humewood 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.975938566608 25.640625357628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang