Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalapanzi Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

William Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Lalapanzi Guest Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Nuruniesah F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuruniesah F

Great.

Enjoyed my stay there. The accommodation was very clean, comfortable and spacious. Very keenly priced as well. The host was a great host and I look forward to my next visit.

Lalapanzi Guest Lodge se terugvoer

Thanks Nuru. Your very positive response is highly appreciated. You are welcome back, says Jack, my dog.

Lalapanzi Guest Lodge
Simone T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone T

Lovely, clean, spacious!

Thank you to the owner who was very flexible in terms of the check-in times and arranged the key. It was a seamless check-in. The space was lovely. I wish I could stay longer, but I enjoyed it. No complaints. Thank you!

Lalapanzi Guest Lodge se terugvoer

Thanks Simone. I will certainly convey your message to my staff who do all the hard work. You are welcome to visit again.

Lalapanzi Guest Lodge
Heinrich B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich B

The experience was really good. Friendly people and great service.

I would go there again.

Lalapanzi Guest Lodge se terugvoer

Thanks Heinrich, for your positive reply. You are most welcome to visit again. William Duckitt

Lalapanzi Guest Lodge
Alister S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alister S

Friendly staff, comfortable.

Very comfortable. There was a bit of a mix-up regarding the double room, which was intended for two men. This was a misunderstanding by the guest house, but the problem was solved for night two.

Lalapanzi Guest Lodge se terugvoer

Thanks Alister for understanding.

Lalapanzi Guest Lodge
Louise D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louise D

Akkomodasie ruim, maar kort bietjie aandag.

Alles wat nodig was, was beskikbaar. Ongelukkig nie baie skoon nie. Gerieflike ligging en veilig.

Jesica J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jesica J

Dit was net fantasies sonder enigge "hassles".

Behalwe net vir load shedding het als rerig vlot verloop. Dienste was puik en personeel was die vriendelikheid vanself.

Lalapanzi Guest Lodge se terugvoer

Dankie Jesica jy is altyd welkom. Die hondjies het vandag die laaste van die biltong gekry. Dankie daarvoor ook.

Lalapanzi Guest Lodge
Chris B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Baie vriendelik en behulpsaam.

William het uit sy pad gegaan om ons verblyf te vergemaklik. Die kamer was skoon en gemaklik baie mooi afgerond. Diens was vinnig en die ontbyt was besonders smaakvol. William het ons waarlik bederf.

Philip D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

Beste diens wat ons nog ontvang het!

Lalapanzi sien ons vir seker weer.

Lalapanzi Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Philip. Julle is altyd welkom bring net vir Zara saam.

Lalapanzi Guest Lodge
Teboho T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teboho T

Friendly guest house with great service and good atmosphere.

The guest house is situated in a safe neighbourhood with friendly staff who provided us with exceptional service. We stayed for three nights. We had great time and would definitely book again when we visit PE.

Chantel C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel C

So lekker gebly, sal weer daar bly.

Die ligging is perfek, lekker loopafstand van strand, en 20 min loop na Boardwalk Casino. Eienaar is gaaf en gaan uit sy pad. Goeie diens. Skoon en alles wat ons nodig het vir 'n naweek weg met 'n kind. Tuin ook netjies en ons het veilig gevoel.

Barend V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend V

Lekker ruim kamers met heerlike ontbyt.

Vriendelike persoonlike diens. Skoon kamers met kwaliteit beddegoed en handdoeke, heerlik ruim.

Etienne V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Een van die beter plekke waar ek al by gekuier het!

William bedryf 'n baie agtermekaar instansie. Lekker gebly. Dankie!

Lalapanzi Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Word baie waardeer.

Lalapanzi Guest Lodge
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Ayliff- en Marshallstraat, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbb8f6781855a46e6eccf4424969a40ba5cd767452e9e339f5cb8c79f062a43403ef310adb2dd50abf6a136619d435904c2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 C/O Ayliff and Marshall street Humewood 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.975938566608 25.640625357628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang