Lalapanzi Guest Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Ayliff- en Marshallstraat, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lalapanzi Gastehuis is 'n nuutgeboude gastehuis wat luukse selfsorgverblyf met 'n B&B-opsie in die gesogte kuswoonbuurt, Humewood in Gqeberha (Port Elizabeth), bied.
Verblyf word in 8 stylvol ontwerpte en gemeubileerde en suite-eenhede aangebied. Al die eenhede is ten volle toegerus is vir diegene wat selfsorgverblyf verkies. B&B-gaste is ook welkom aangesien daar 'n lekker ontbytkamer is. Dié kombinasie maak Lalapanzi ideaal vir toeriste en vakansiegangers, maar ook vir sakereisigers wat soms privaatheid nodig het.
Elke eenheid het sy eie privaat ingang wat na 'n veilige parkeerarea lei.
Die lodge is baie goed geleë ten opsigte van besienswaardighede, sport- en ontspanningsgeriewe en opvoedkundige sentrums. Dit is 50 m vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) se welbekende King's Beach geleë, na aan al die hoof-strandfronttrekpleisters, restaurante en die Boardwalk Casino en -vermaakkompleks.
Die lughawe is slegs 3,5 km ver en die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit is 5 km ver.
Lalapanzi is ook gerieflik geleë vir atlete en toeskouers wat aan sportgeleenthede soos die Iron Man langs die strandfront, by die universiteit, asook die beroemde Humewood-gholfbane deelneem.
Die naam Lalapanzi is afgelei van die Xhosa-taal waar "lala" slaap, lê of rus beteken, en "panzi" beteken "af, na onder."
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- 24-uur Kamerbediening
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
William Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Hoek van Ayliff- en Marshallstraat, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Lalapanzi Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Humewood Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Ayliff- en Marshallstraat, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang