Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalie Langebaan Akkommodasie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 122, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lalie Langebaan Akkommodasie is 'n ateljeewoonstel wat deel vorm van die eienaar se woning, maar dit het 'n aparte ingang vir gaste se privaatheid. Die lieflike woonstel is in die kusdorpie Langebaan. Dit is ongeveer 3 km vanaf Langebaan se hoofstrand en bied 'n rustige wegbreek naby besienswaardighede in die omgewing.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook genoeg kasruimte, en gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel bied aan ‘n buite braai, binne braai, outydse koolstoof en ‘n Air-fryer om disse op gaar te maak. Neem asb kennis daar is geen oond of gas plaat nie.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, stoele, 'n platskerm-TV, binnebraaigeriewe en 'n koolstofie. Die skuifdeure lei na 'n stoep by 'n swembad. Die woonstel is in 'n stil buurt en grens aan die landgoed se oop velde waar wilde bokkies daagliks rondloop en wei. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die swembad en buite area agter is vir ons gaste se gebruik en benutting.
Ons laat geen partytjies, geen eksterne gaste of diere toe nie.

As jy rustigheid en stilde waardeer, dan is hierdié plekkie vir jou. Kom geniet die skoonheid en stilte van Langebaan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Manuela Ann S
Saam met lewensmaat
5.0
A lovely cosy, neat and safe place to stay. The time spent was great. Just what we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Gavin S
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie mooi en stylvol. Stil.
Sep 2024
Terence C
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy getaway. We really enjoyed our stay at Lalie Langebaan Akkommodasie. The view was beautiful and the accommodation was cosy and cle...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Lucinda G
Saam met lewensmaat
5.0
Lui lekker gerus. Netflix and chill kind of weather gehad. Baie lekker gekuier, dankie. Julle was baie hands-on.
Jul 2024
Riaan L
Saam met lewensmaat
5.0
Soos bo. Baie gasvryheid, hulp en baie snoesig.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Fairway-rylaan 122, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lalie Langebaan Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 122, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76a63456572eafa7654673a2f5c8a5f7c38fb1589829c4945b66248ee96915daeb6af4c9349d93c07ef33a960411a191694d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 122 Fairway Drive Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.0863534655 18.053501584656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang