Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalie Langebaan Akkommodasie

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Terence C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Cosy getaway. We really enjoyed our stay at Lalie Langebaan Akkommodasie. The view was beautiful and the accommodation was cosy and clean. Our hosts were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lui lekker gerus. Netflix and chill kind of weather gehad. Baie lekker gekuier, dankie. Julle was baie hands-on.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Soos bo. Baie gasvryheid, hulp en baie snoesig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Lalie Langebaan Akkommodasie
Baie dankie julle! Sien julle gou weer.

Echard N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Presies wat mens nodig het vir 'n naweek weg van die huis af. Baie dankie aan Lalie Langebaan Akkommodasie vir 'n baie lekker bly in Langebaan. Vriendelike diens en baie netjies en skoon. Dit voel asof ons by 'n familielid se huis kuier, so tuis het ons gevoel. Ons sal vir seker ander aanbeveel, asook selfs weer by julle bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Lalie Langebaan Akkommodasie
Baie dankie julle! Sien gou weer.

Sibulele R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Great stay. Stay was great and relaxing time. Clean and friendly owners. A heater would be great in the place in winter. Maybe an outside braai as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hanneke
Lalie Langebaan Akkommodasie
Thanks Sibulele, we will definitely consider the outside braai, especially for summer. When you visit us again, please use the Dover, and you'll find it warms up the room wonderfully. It was great to meet you and your wife. Best regards, Hanneke.

Tohlen S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Alles was gerieflik en ons sal beslis enige tyd weer bespreek. Dit was baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hanneke
Lalie Langebaan Akkommodasie
Baie dankie julle. Sien jou weer.

Rodger N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Pure bliss. We enjoyed a restful and pleasurable weekend at Lalie. Retro, stylish and comfortable, what a gem! Thank you so much, you will definitely see us again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Lalie Langebaan Akkommodasie
Baie dankie julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanneke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 122, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76a63456572eafa7654673a2f5c8a5f7c38fb1589829c4945b66248ee96915daeb6af4c9349d93c07ef33a960411a191694d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 122 Fairway Drive Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.0863534655 18.053501584656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang