Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalie Langebaan Akkommodasie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 122, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie ateljeewoonstel vorm deel van die eienaar se woning maar het 'n aparte ingang vir gaste se privaatheid. Hierdie lieflike woonstel is in die lieflike kusdorpie Langebaan geleë, sowat 3 km vanaf Langebaan se hoofstrand en bied 'n rustige wegbreek met maklike toegang tot die area se besienswaardighede.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook oorgenoeg kasspasie en kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, stoele, 'n platskerm-TV, 'n binnebraai-area en 'n koolstoof. Die skuifdeure lei na die patio buite, wat gaste toegang tot die uitnodigende swembad bied. Die woonstel is in 'n stil woonbuurt geleë en grens aan die landgoed se oop lande waar wildebokke daagliks loop en wei. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Lalie Langebaan Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanneke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Fairway-rylaan 122, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lalie Langebaan Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 122, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76a63456572eafa7654673a2f5c8a5f7c38fb1589829c4945b66248ee96915daeb6af4c9349d93c07ef33a960411a191694d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 122 Fairway Drive Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.0863534655 18.053501584656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang