Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Lalie Langebaan Akkommodasie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 122, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lalie Langebaan Akkommodasie is 'n ateljeewoonstel wat deel vorm van die eienaar se woning, maar dit het 'n aparte ingang vir gaste se privaatheid. Die lieflike woonstel is in die kusdorpie Langebaan. Dit is ongeveer 3 km vanaf Langebaan se hoofstrand en bied 'n rustige wegbreek naby besienswaardighede in die omgewing.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook genoeg kasruimte, en gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, stoele, 'n platskerm-TV, binnebraaigeriewe en 'n koolstofie. Die skuifdeure lei na 'n stoep by 'n swembad en buitebraai. Die woonstel is in 'n stil buurt en grens aan die landgoed se oop velde waar wilde bokkies daagliks rondloop en wei. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Allen D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal vir seker weer na Lalie kom. Dit was ons eerste wegbreek as getroudes. Dit was baie lekker!
Feb 2025
Wahieba B
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed our stay. It was quiet and serene. Exactly what we needed to get away. Perfect nook for a little getaway. The host was friendly...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Jessemaine P
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome value for money. It was really enjoyable and peaceful. Love the environment!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Manuela Ann S
Saam met lewensmaat
5.0
A lovely cosy, neat and safe place to stay. The time spent was great. Just what we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Gavin S
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie mooi en stylvol. Stil.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Fairway-rylaan 122, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lalie Langebaan Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 122, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76a63456572eafa7654673a2f5c8a5f7c38fb1589829c4945b66248ee96915daeb6af4c9349d93c07ef33a960411a191694d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 17 5 1 5 122 Fairway Drive Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.0863534655 18.053501584656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456