Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laluka Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hooge-straat 120B, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Laluka Inn bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die middel van Mokopane. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Gaste kan kies tussen 2 goed ingerigte woonstelle op die grondverdieping, elk met 'n privaat ingang. Die kamers het lugversorging en gemaklike beddens, 'n lessenaar en volledige en suite-badkamers. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, eetarea en sitarea. 'n Slim-TV en gratis WiFi in elke eenheid is beskikbaar. Daar word van gaste vereis om hul eie intekenbesonderhede vir die stroomdienste te gebruik.

Die verblyf word deur sonkrag aangedryf, en het 'n watertenk, en bied veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is sowat 1,7 km vanaf verskeie winkels, restaurante en kafees.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Laluka Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lomé Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Hooge-straat 120B, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Gaste dink Laluka Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hooge-straat 120B, Mokopane, 0600, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6c4848fc236953ce42a4cd4c84cad2c443f1775b62e21790ad900da0c0c59259bdb4b5b83a6d462ebc1fed26eca881bf969?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 120 B Hooge Street Mokopane 0600 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.1910178533 29.013153883432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang