Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lambert's Bay Leo

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R400 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R600 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Die breekskadedeposito kan met aankoms in kontant betaal word. Hierdie deposito sal met uitklok terugbetaal word, mits die verblyf in 'n goeie toestand gelaat word.

Gaste word gevra om die verblyf te respekteer en te skoon te hou.

Uit respek vir die rustigheid van die dorp, word gaste gevra om 'n rustige omgewing te handhaaf en die plaaslike gemeenskap te respekteer.

Gaste moet hul eie handdoeke, braairooster en enige ander noodsaaklikhede wat hulle mag benodig saambring, aangesien dit 'n selfsorg-eenheid is.

Slegs die gaste wat bespreek het, word toegelaat om te oornag. Geen ekstra besoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 56, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e484bd770282c58839cea57f9ea05f9ed17498ffcdc160ce975a32a65bc0be1a33d1ba5594643cb50e2879a3fff3acb0305?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 56 Church Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.093521 18.303857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang