Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Plentie Plesier Lambertsbaai

Selfsorg
Wo.
26ste26Feb
Do.
27ste27Feb
Vr.
28ste28Feb
Sa.
1ste1Mrt
So.
2de2Mrt
Mo.
3de3Mrt
Di.
4de4Mrt
Wo.
5de5Mrt
Do.
6de6Mrt
Plentie Plesier Lambertsbaai
Slaapplek vir tot 6 mense
VOL
R2 500
per eenh.
R2 500
per eenh.
R2 500
per eenh.
R2 500
per eenh.
R2 500
per eenh.
R2 500
per eenh.
R2 500
per eenh.
R2 500
per eenh.
R2 500
per eenh.
R2 500
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R650 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R15000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word in kontant met aankoms vereis. Hierdie deposito sal met uitklok terugbetaal word, mits die verblyf in 'n goeie toestand is.

Gaste word versoek om die verblyf te respekteer en skoon te hou. Dit is belangrik om die eenheid netjies te laat.

Uit respek vir die rustigheid van die dorp, word gaste gevra om 'n rustige omgewing te handhaaf en die plaaslike gemeenskap te respekteer.

Slegs die gaste wat bespreek het, word toegelaat om te oornag. Geen ekstra besoekers word toegelaat nie.

Die huis het 'n voorafbetaalde elektrisiteitsboks. Dit beteken dat gaste elektrisiteit by die plaaslike winkel kan koop wat ook die enigste vulstasie in die dorp is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spence-straat 22, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3f0e0a8e9c7aba235bf4b0daee05d54c2022b6817520faa1b60d47612c3285450e7253418cdf743d09e223c01f3185adcc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 22 Spence Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.0891628 18.3136779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789