Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lamon Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Etienne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker gebly. Baie lekker gebly en die gasheer het moeite gedoen om dit vir ons lekker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Lamon Guesthouse
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer in verband met julle ervaring tydens julle verblyf by Lamon Gastehuis. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom by Lamon Gastehuis. Groete, Russell, Elana en personeel.

Annelize S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Perfekte oornag akkommodasie! Lamon is die perfekte gastehuis om oor te slaap. Alles was pragtig skoon en ons het sommer dadelik tuisgevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Lamon Guesthouse
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer m.b.t. julle ervaring tydens julle verblyf by Lamon Gastehuis. Ons sien uit om julle gesin weer terug te verwelkom by Lamon Gastehuis. Groete, Elana, Bestuur en Personeel

Cathy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderful. Awesome place and exceptionally clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Lamon Guesthouse
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer m.b.t. julle ervaring tydens julle verblyf by Lamon Gastehuis. Ons poog om vir elke besoeker die beste en gerieflikste akkommodasie te verskaf. Lamon hoop om julle weer te verwelkom. Groete, Elana, Bestuur en personeel

Alta S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Heerlik. Ons het heerlik geslaap. Alles was netjies en skoon. Stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Lamon Guesthouse
Baie dankie vir die goeie terugvoering oor julle ervaring by Lamon Guesthouse. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom in die toekoms. Groete, Elana, bestuur en personeel.

Johnny V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Briljant. Baie vriendelike gasheer en het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Lamon Guesthouse
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer m.b.t. julle ervaring tydens julle verblyf by Lamon Gastehuis. Ons poog om vir elke besoeker die beste en gerieflikste akkommodasie te verskaf. Lamon hoop om julle weer te verwelkom. Groete, Elana, Bestuur en Personeel

Rentia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Altyd 'n goeie ervaring om by Lamon te oornag. Ons is baie vriendelik ontvang, het 'n heerlike nag deurgebring en ons kuier afgesluit met 'n lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Lamon Guesthouse
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer m.b.t. julle ervaring tydens julle verblyf by Lamon Gastehuis. Ons poog om vir elke besoeker die beste en gerieflikste akkommodasie te verskaf. Lamon hoop om julle weer te verwelkom. Groete, Elana, Bestuur en Personeel

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gemaklik en aangenaam. Puik kamer met alles en nog wat ons benodig het vir oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Lamon Guesthouse
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer m.b.t. julle ervaring tydens julle verblyf by Lamon Gastehuis. Ons poog om vir elke besoeker die beste en gerieflikste akkommodasie te verskaf. Lamon hoop om julle weer te verwelkom. Groete Elana, Bestuur en Personeel

Hanre B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Aangename ondervinding. Goeie geriewe in 'n rustige en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elana
Lamon Guesthouse
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer m.b.t. julle ervaring tydens julle verblyf by Lamon Gastehuis. Ons poog om vir elke besoeker die beste en gerieflikste akkommodasie te verskaf. Lamon hoop om julle weer te verwelkom. Groete Elana, Bestuur en Personeel

Morne L
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Waarde vir geld. Heerlike plek, baie mooi fasiliteite, perfekte oornag vir 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Lamon Guesthouse
Middag Morne Baie dankie dat julle Lamon Guesthouse weereens gekies het as die perfekte oornag akkommodasie na 'n lang reis. So-ook vir julle positiewe terugvoering algaande julle verblyf by ons. Ons by Lamon Guesthouse sien uit na julle volgende oornag. Groete Elana en Bestuur

Alicia & Ian B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Excellent overnight stop. Overnight stop, friendly, efficient host and greeting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elana
Lamon Guesthouse
Thank you for your positive feedback regarding your experience during your stay at Lamon. We aim to provide the best and most comfortable accommodation for every visitor at Lamon. We're looking forward to your next visit. Regards, management and staff.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Randt-straat 14, Panorama, Kroonstad, 9502, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA489e0ad97e135bbc6b00bae479ac01af6766e1804302e205c75cb4af6159cedefaf9fb0748634cc6b0d25b2e8d35642a2348?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 14 Du Randt Street Panorama 9502 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.673889 27.249951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang