Élan Custom Stay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Saalbekstraat 519, Monument Park, Pretoria, 0105, Gauteng
- Vanaf R859 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Élan Custom Stay is 'n bekoorlike gastehuis in die woonbuurt Monumentpark, Pretoria. Die verblyf is sentraal en naby die O.R. Thambo Lughawe, Unitas en Little Company of Mary-hospitaal. Dit is ook 1, 6 km vanaf Soltec.
Verblyf word in 2 eenhede gebied waarvan 1 vir 'n paartjie met 1 kind geskik is. Elke eenheid het 'n privaat ingang, en suite-badkamer en 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe.
Daar is 'n swembad, braaigeriewe en 'n tuin. Veilige parkeerplek word voorsien.
Pretoria bied verskeie aktiwiteite, soos perdryroetes by die Voortrekker Monument, wildkyk by die Premier-wildreservaat en tandem-valskermspring by Pretoria se valskerm-klub. Die huis is naby hospitale, skole en hoofweë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Saalbekstraat 519, Monument Park, Pretoria, 0105, Gauteng
- Gaste dink Élan Custom Stay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Saalbekstraat 519, Monument Park, Pretoria, 0105, Gauteng