Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Lanes Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de Laan 14, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R995 R647 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lanes Cottage is 'n oulike kothuis op die eienaar se erf in Boston. Dit is ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na rustige verblyf.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Gratis WiFi word voorsien.

Die oopplanleefarea bied knus sitplek, 'n TV met stroomdienste en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook ingeboude braaigeriewe in die leefarea.

Buite is daar 'n gemeenskaplike tuin met 'n klimraam. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kothuis is met rugsteunkrag toegerus sodat gaste nie oor kragonderbrekings hoef te bekommer nie.

Lanes Cottage is gerieflik naby winkelsentrums, restaurante en 'n wassery geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Leigh-ayn T
Gesin met tieners
5.0
Clean, safe and very accommodating. Absolutely brilliant. The unit is clean, safe and has everything you need. Hannes was very accommod...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Johan P
Gesin met klein kinders
5.0
Altesaam ’n wonderlike plek vir kort- én langtermynverblyf! Ek beveel Lanes Cottage met volle vertroue aan! Die woonstel is netjies, gerieflik en toeg...
Sien meer
Feb 2025
Olianda Z
Gesin met tieners
5.0
The host, Hannes was friendly and made sure we were comfortable. Comfortable and great!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Hardy L
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Baie dankie dat ons in julle oulike woonstel kon bly. Ons is gewoond aan alles saamry, veral wanneer ons reis vir die kinders se sport, ma...
Sien meer
Des 2024
Anneuqueline S
Saam met lewensmaat
4.4
Het dit baie geniet. Sal beslis weer gebruik maak van die cottage. Dankie vir die gasvryheid en openlike gesindheid. Atmosfeer was lig en positief. Al...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannes Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 15de Laan 14, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lanes Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
R 995 R 647
per nag (plek vir 4)
Vanaf R995
R 995 R 647
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de Laan 14, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb247c1e18e76e2ac12455abc53e664f94dd58300db93253210e6d2238a2d5e0d5267645c4aa4b20efc08e0a1b30eb0a3e392?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R647 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 14 15th Avenue Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.8914846 18.6234309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456