Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langbaai Beach Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Marisa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Altyd lekker. Dit was ons tweede keer hier, weereens baie lekker. Baie skoon, die gasvrou gaan uit haar pad vir jou gerief. Aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Snoesig en gerieflik. Ons het 'n heerlike tyd gehad. Die kaggel was 'n groot plus vir die reënerige wintersdae. Die cottage is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

Comfortable and pet friendly. We enjoyed our stay and will return for another stay. The cottage was spotlessly clean and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2024

A small, cosy, heritage cottage that lends itself to a relaxed holiday. We had a lovely stay. Our host was very welcoming. The cottage is in a prime location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nadine P
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Fabulous Stay. Loved the outdoor area of this home and all the amenities that you need including a dishwasher and washing machine, which we did not need to use, but great if it was required. Conveniently situated to centre of town and the beach. Great that we were allowed to bring our puppy along too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius L
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Accommodation fit for a king (with pets). Langbaai Beach Cottage is not only beautiful, it's situated really close to the beautiful beaches and while braaiing it felt like the waves were crashing down just behind me. Leatitia, the hostess, was really helpful with recommendations for pet-friendly restaurants for my dogs and they loved it also. Whether you want to walk your dog at Grotto's doggy heaven or go whale watching or enjoy the sites of town, everything is close by. The best part is coming back to Langbaai to relax and unwind. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Heerlike verblyf, stapafstand van die see af. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam en die huis is baie stylvol gedoen en goed toegerus. Die kaggel was heerlik vir die herfs weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norbert G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Good location. We had everything that we needed for a comfortable stay. We especially enjoyed the nearby Cliff Path and the beaches. Leatitia was an attentive host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JD
Langbaai Beach Cottage
Hi Norbert Thank you for your kind words and for being such great guests. It was a pleasure having you. You most welcome anytime Regards Leatitia

Johanette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Ons het heerlik gekuier. Mooiste strande en lekkerste restaurante in die omgewing. Die huis het alles wat jy nodig het. Die omgewing is stil en veilig en dis stapafstand van die see af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JD
Langbaai Beach Cottage
Baie dankie Johanette vir jou mooi woorde en positiewe resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle hier te ontvang en te hê. Groete Leatitia

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

JD Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9de Straat 59, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWKt02JnxFEhR7LtJVKgN3yHktLdB34l0ujZZyC66KIuTrkHzJ1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 59 9th street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.407049587044 19.275926931692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang