Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langbaai Beach Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9de Straat 59, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Langbaai Beach Cottage is in die hartjie van Voëlklip, 'n rustige woonbuurt van Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap, geleë.

Die huis is geleë op 'n groot eiendom tussen dennebome wat honderde jare terug dateer. Die eiendom is net 260 m vanaf Langbaai-strand, 700 m vanaf Kommabaai-strand en 850 m vanaf Voëlklip-strand

Die huis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Albei slaapkamers het 'n pragtige uitsig oor 'n groot groen grasperk en bome aan die voorkant.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien en 'n espressomasjien. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurplatskerm-TV het. Daar is 'n kaggel in die sitkamer wat ideaal is vir wintermaande.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area wat buite-stoepmeubels en ingeboude braai met hout- en gasgeriewe het. Die patio kyk uit oor die ruim omheinde tuin en bied pragtige berguitsigte.

Voëlklip is ook geleë op pragtige bergreekse wat met Kaapse Fynbos bedek is in 'n natuurreservaat met verskeie fiets- en staproetes, riviere en watervalle. Hermanus het 'n pragtige agtergrond met berge bedek met Kaapse fynbos.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Langbaai Beach Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

JD Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 9de Straat 59, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langbaai Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9de Straat 59, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWKt02JnxFEhR7LtJVKgN3yHktLdB34l0ujZZyC66KIuTrkHzJ1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 59 9th street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.407049587044 19.275926931692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang