Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lange Valleij Campsites

Kampeer/karavaan
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
Kampplek
Vanaf
Vanaf R362
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kampplek is langs 'n dam en bied 'n rustige en unieke kampervaring. Elke kampplek het slaapplek vir 6 gaste. Hierdie kampplekke het nie ablusiegeriewe nie. Elke perseel het 'n kraan vir water en toegang tot elektrisiteit. Gaste moet egter net hul eie verlengkoorde saambring. Elke kampplek het sy eie braaidrom.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R362
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Lange Valleij en Van Wyk Familietrust, 14 km vanaf Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc9ea277cee7d252cb3cd096fe114995982314972a2cc52d7c6529dd7277456cc67180ddd267be38c9698bbe55e1a4f25aed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R362 per nag, vir 2 mense Just off the N7 Lange Valleij en Van Wyk Familietrust 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.504939221776 18.973023891449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang