Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lange Valleij Campsites

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Lange Valleij en Van Wyk Familietrust, 14 km vanaf Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Vanaf R362 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lange Valleij Campsites is langs 'n rustige dam geleë en bied 'n rustige en unieke kampervaring. Dit is ongeveer 14 km buite Citrusdal geleë en ideaal vir kampeerders en spog met 'n pragtige uitsig oor die dam.

Elke kampplek het slaapplek vir 6 gaste. Hierdie kampplekke het nie ablusiegeriewe nie. Elke perseel het 'n kraan vir water en toegang tot elektrisiteit. Gaste moet egter net hul eie verlengkoorde saambring. Elke kampplek het sy eie braaidrom.

Gaste kan die staproetes verken, die plaasuitsigte bewonder of die bekoring van 'n werkende plaas ervaar. Gaste kan ook tjoeps en roeibote huur of die eienaar se unieke John Deere Trekkermuseum besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die N7, Lange Valleij en Van Wyk Familietrust, 14 km vanaf Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R362
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R362
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Lange Valleij en Van Wyk Familietrust, 14 km vanaf Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc9ea277cee7d252cb3cd096fe114995982314972a2cc52d7c6529dd7277456cc67180ddd267be38c9698bbe55e1a4f25aed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R362 per nag, vir 2 mense Just off the N7 Lange Valleij en Van Wyk Familietrust 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.504939221776 18.973023891449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang