Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Pearl

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Chantel S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantasmagories. Ons het 'n wonderlike tyd saam met ons NZ familie gehad. Die gasvryheid van Jean was uit die boonste rakke gewees van ons aankoms tot ons vertrek. Ons het onmiddellik tuis gevoel. Ons kan die plekkie regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Peaceful, calming, serene. My stay was very peaceful and I enjoyed the beautiful scenery. The fact that the beach was only a few steps away is a big plus. I would definitely stay there again and recommend it to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlik en ontspannend. Langebaan Pearl is 'n lieflike plek waar mens vinnig tuis voel. Alles wat jy nodig het is reeds daar. Ons het heerlik gebly en sal beslis hierdie plek aanbeveel. Diere is geakkomodeer en veilig. Stap afstand van die strand. Baie dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flynn A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

It was amazing and will definitely return. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

S. V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Great! Great! Loved the attention to small detail - that's what mattered the most.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Refreshing, peaceful, great. Our host was awesome. He made our stay at Langebaan Pearl really worthwhile. The place was a home away from home. His helpfulness and friendliness really stood out for us as a family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jemina G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Asemrowend. Ons as gesin het baie lekker gebly en sal beslis weer so maak. Ons was sommer lekker ontvang. Enige probleme of as ons iets nodig gehad het, was ons sommer onmiddellik gehelp.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Helmien Slabber S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Jean was 'n ster en baie behulpsaam. Skoon en netjies. Baie tevrede! Baie lekker en aangename tyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

What an amazing experience! Everything we needed was already there, and the owner. Perfect! Couldn't ask for a better place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melony P
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Lovely, clean place with friendly and helpful staff. Just need to add an extra toilet and enclosed braai area for when it rains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bruwer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 81, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b6a261d721d9517b1f8bf3e204a51179eff0cca57a69eb170cdac66a8874eee6b4d809c12a808233bd7d094592fc584599f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 333 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 81 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.08588181093 18.03160558832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang