Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Langebaan Pearl

So.
30ste30Mrt
Mo.
31ste31Mrt
Di.
1ste1Apr
Wo.
2de2Apr
Do.
3de3Apr
Vr.
4de4Apr
Sa.
5de5Apr
So.
6de6Apr
Mo.
7de7Apr
Langebaan Pearl
Slaapplek vir tot 6 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
R2 200
per nag
vir 4
R2 200
per nag
vir 4
R2 200
per nag
vir 4

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Die Langebaan Pearl is selfsorg verblyf, die prys sluit verblyf en die motorhuis vir een voertuig in, asook beperkte braaihout en die skoonmaak.
Addisionele fooi van R250 is toepaslik wanneer diere-gaste ook saamkom, omdat die addisionele skoonmaak vereis - dit is in kontant betaalbaar met jul aankoms.
Indien die alarm sonder behoefte geaktiveer word, en die alarm maatskappy uitgeroep word, sal 'n addisionele fooi van R250 (per insident) gehef word om die boetes in die verband te delg.
Huisreëls

Hoewel ons graag honde-gaste verwelkom, word dit beperk tot twee honde. Daar is n klein agterplaas met spasie vir ablusie. Ons vra wel dat diere nie op beddens en meubels toegelaat word nie, omdat ons van hoë kwaliteit wit linne gebruik maak, is dit 'n uitdaging om dit weer mooi skoon te kry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 81, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b6a261d721d9517b1f8bf3e204a51179eff0cca57a69eb170cdac66a8874eee6b4d809c12a808233bd7d094592fc584599f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 81 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.08588181093 18.03160558832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456