Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naxos-straat 12, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Langebaan Stay is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in Langebaan geleë is, ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende. Dit dien as 'n ideale basis vanwaar jy die Weskus en die oorvloed uitstekende besienswaardighede in die omgewing kan verken.

Dié eiendom bied slaapplek aan 10 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, toegerus met beide 'n bad en 'n stort. 'n Stapelbed vir kinders en 'n dubbelslaapbank is in die oop area beskikbaar.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser insluit. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n binnebraai. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Buite kan gaste 'n patio met buitesitplek en draagbare braaigeriewe geniet. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar, en gaste sal 'n entjie vanaf Club Mykonos Resort and Casino, die strandmeer en die Weskus Nasionale Park geleë wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 4 mense
1 xDubbelslaapbank
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Naxos-straat 12, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naxos-straat 12, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e10210281e8beb62274cc4b778885109fcaa14ad993e1e3c14145963c328a8128914ce0abc04421d9babb6b7964af1e54d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 10) 12 Naxos Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.047859 18.0478462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang