Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Stay Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Deluxe King Room
Slegs verblyf
Standard Twin Room
Slegs verblyf
Deluxe Queen
Slegs verblyf
Standard Queen
Slegs verblyf
Deluxe Family
Selfsorg
Huisreëls

Rook is verbode in kamers. 'n Skoonmaakfooi geld vir oortredings. Gebruik asb. aangewese rookareas met die voorsiende asbakkies.
Troeteldiere word in die Deluxe Gesinskamer toegelaat mits daar vooraf met bestuur gereël word.
Ontbyt is nie ingesluit nie, maar komplimentêre tee, koffie en beskuit word voorsien. Aandete is op versoek beskikbaar en moet teen 14:00 by ontvangs bevestig word.
Die kamers is slegs vir gaste wat bespreek het. Besoekers moet deur bestuur goedgekeur word.
Geen vlambare items word sonder toestemming toegelaat nie.
Gaste is verantwoordelik om hul besittings te beveilig. Gratis parkeerplek is beskikbaar, maar die gastehuis is nie aanspreeklik vir diefstal of verlies nie.
Slegs toiletppier mag in die toilette afgespoel word. 'n Fooi geld vir blokkasies as gevolg van ander items.
Die verblyf moet netjies gehou word. Stiltetyd is vanaf 22:00 tot 08:00.
Gaste moet vooraf reël indien hulle die braaigeriewe wil gebruik en 'n addisionele fooi word op hout gehef.
Gaste is aanspreeklik vir enige skade wat veroorsaak word en enige voorvalle moet asb. dadelik gerapporteer word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oostewal-weg 65, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA675b0dcef58cfd1b2dff70d837009f3c6e221213b3e715fc43363e0c6ec8d45b11e30847699e8b40dfa9b7534b30d1e9ce44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 65 Oostewal Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.094340470817 18.032019991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang