Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naxos-straat 12, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Langebaan Stay is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat in Langebaan geleë is en ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende is. Dit dien as die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en die besienswaardighede in die omgewing kan verken.

Dié verblyf bied slaapplek aan 10 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-area het 'n stapelbed vir kinders en 'n dubbelslaapbank.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sit-en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n binnebraai. Daar is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi.

Die stoep het buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel is beskikbaar en gaste is net 'n entjie vanaf Club Mykonos Resort and Casino, die strandmeer en die Weskus Nasionale Park.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 4 mense
1 xDubbelslaapbank
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Naxos-straat 12, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naxos-straat 12, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e10210281e8beb62274cc4b778885109fcaa14ad993e1e3c14145963c328a8128914ce0abc04421d9babb6b7964af1e54d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 10) 12 Naxos Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.047859 18.0478462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang