Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langenhoven B&B

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 191 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Malinda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Skoon, netjies. Netjiese kamers, goeie diens. 'n Goeie plek om te oornag as jy op 'n lang reis is. Die swembad is heerlik in Oudtshoorn se hitte. Heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janique V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lovely stay over. Ina was a wonderful host. The breakfast was really lovely and good value for money. We enjoyed the time at the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geoffrey G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Geseend. Baie lekker. Rustige atmosfeer met pragtige tuin en swembad met volop voëllewe. Regtig waardeer vir jou geld. Baie dankie aan ons gasvrou. Lekker geselskap en uiters gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Value for money. Good location and well received.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en gemaklik. Voel of jy by die "huis" is. Dankie. Baie geniet. Vriendelik ontvangs. Lekker ontbyt en netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Fantastic, peaceful. Definitely another booking coming up. Thanks for arranging our stay in Oudtshoorn, Langenhoven B&B. We really enjoyed it. It was quiet. The breakfast every morning was great, fresh and varied. Free WiFi and free parking. Ina and her team were fantastic. Affordable price. The only problem we experienced is the use of the swimming pool. My wife and I could never use it due to another family that always occupied the pool from 5 pm until 8 pm in the evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Dis goed vir een aand oorslaap. Kleiner as wat ons verwag het. Die verwarmer en elektriese kombers was aangesit toe ons daar aangekom het, wat baie gehelp het in die bitter koue.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlise C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Vriendelike ontvangs en lekker blyplek vir KKNK. Ons sou graag 'n remote vir die hek wou hê en nie elke keer vir pla nie. Maar verstaan dat vorige gaste weg is met haar remote.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Sulaiman J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

We really enjoyed our stay at Langenhoven BB. The owner of the place was very friendly and the workers were very helpful. We really enjoyed our stay at Langenhoven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 191

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langenhovenstraat 124, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlZjg2MDBmLTA4OTUtNDhjNi04MGYxLTJlOGM5NGFkOWFhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag, vir 2 mense 191 5 1 4 124 Langenhoven Road Wesbank 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.601111110238 22.207857817411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang