Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langenhoven B&B

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Magda D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig en gemaklik. Voel of jy by die "huis" is. Dankie. Baie geniet. Vriendelik ontvangs. Lekker ontbyt en netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanus B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Peaceful and comfortable. It was great and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Vriendelike diens. Ons het heerlik gebly. Die Tanie was baie behulpsaam met plekkies om te besoek wat die kinders sou geniet. Ons het ons vakansie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Langenhoven B&B
Baie dankie Lucia Dit was aangenaam om julle hier te he. Goed opgevoede kinders is altyd n plesier. Tot julle weer kom kuier! Tannie Ina

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Fantastic, peaceful. Definitely another booking coming up. Thanks for arranging our stay in Oudtshoorn, Langenhoven B&B. We really enjoyed it. It was quiet. The breakfast every morning was great, fresh and varied. Free WiFi and free parking. Ina and her team were fantastic. Affordable price. The only problem we experienced is the use of the swimming pool. My wife and I could never use it due to another family that always occupied the pool from 5 pm until 8 pm in the evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Dis goed vir een aand oorslaap. Kleiner as wat ons verwag het. Die verwarmer en elektriese kombers was aangesit toe ons daar aangekom het, wat baie gehelp het in die bitter koue.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlise C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Vriendelike ontvangs en lekker blyplek vir KKNK. Ons sou graag 'n remote vir die hek wou hê en nie elke keer vir pla nie. Maar verstaan dat vorige gaste weg is met haar remote.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

David S
1 nag
3.8
Jul 2024

Was vriendelik. Ja, dit was rustig en veilig. Die gastekamer kort egter aandag. Die wasbak drein is verstop, die deurslot was stukkend, en die omhulsel van die prop val af.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rikus L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2024

Netjiese, sentrale verblyf. Die gasvrou is baie vriendelik en die plek is netjies. Die ligging is puik vir 'n vinnige oorstop, of vir langer kuier. Dis redelik sentraal, en maklik om by die belangrikste gebeure in Oudtshoorn uit te kom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chantelle T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2024

Relaxing holiday. Was nice, they just need to give the rooms proper cleaning, full of spiderwebs, and marks on curtains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 181

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R1 020
R1 020 R816
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 020
R1 020 R816
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langenhovenstraat 124, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlZjg2MDBmLTA4OTUtNDhjNi04MGYxLTJlOGM5NGFkOWFhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R816 per nag, vir 2 mense 181 5 1 4 124 Langenhoven Road Wesbank 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.601111110238 22.207857817411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang