Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langenhoven B&B

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langenhovenstraat 124, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 020 R816 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Langenhoven B&B, 'n 3-ster-gegradeerde instansie, is sentraal geleë en bied 7 skoon, bekostigbare en suite-kamers met al die benodigdhede. Om by ons te bly gee jou die geleentheid om Oudtshoorn en sy omgewing te verken.

Ons verblyf bestaan uit 3 tuinkamers en 4 kamers in die hoofhuis - almal met hul eie ingange vanaf die tuin. Die kamers wissel van dubbel-, tweeling- tot gesinskamers. Linne, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en daar is 'n TV met DStv en plaaslike kanale, gratis WiFi en 'n yskassie in elke kamer. Slegs sommige van die kamers het lugversorging

Maak seker dat jy ten minste twee of drie dae oop hou wanneer jy Oudtshoorn besoek, jy sal verbaas wees oor wat die dorp bied.

Verblyfgeriewe sluit 'n swembad, wasgoeddiens en 'n komplimentêre kroeg in. Ons het 'n braai-area en lapa waar gaste kan ontspan en 'n drankie kan drink.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 181 resensies vir Langenhoven B&B
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 181

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Langenhovenstraat 124, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langenhoven B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 020
R1 020 R816
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 020
R1 020 R816
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langenhovenstraat 124, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlZjg2MDBmLTA4OTUtNDhjNi04MGYxLTJlOGM5NGFkOWFhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R816 per nag, vir 2 mense 181 5 1 4 124 Langenhoven Road Wesbank 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.601111110238 22.207857817411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang