Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langenhoven B&B

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langenhovenstraat 124, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 020 R816 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Langenhoven B&B is 'n 3-ster-gastehuis wat sentraal geleë is. Die B&B bied 7 skoon, bekostigbare en suite-kamers wat ingerig is met al die nodige geriewe. Gebruik die geleentheid om Oudtshoorn en sy omgewing te besoek.

Daar is 3 tuinkamers en 4 kamers in die hoofhuis. Al die kamers het privaat ingange vanaf die tuin. Die kamers wissel van dubbelkamers, 2 enkelbedkamers tot gesinskamers. Linne, handdoeke , tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Daar is 'n TV met DStv en plaaslike kanale, gratis WiFi en 'n yskassie in elke kamer. Slegs van die kamers het lugversorging.

Hou minstens 2 of 3 dae oop wanneer jy Oudtshoorn besoek. Jy sal verras wees met wat die dorp als bied.

Ander geriewe sluit 'n swembad, wasgoeddiens en 'n oop-kroeg in. Daar is braaigeriewe en 'n lapa waar gaste kan ontspan en 'n drankie drink.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Magda D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en gemaklik. Voel of jy by die "huis" is. Dankie. Baie geniet. Vriendelik ontvangs. Lekker ontbyt en netjiese kamer.
Apr 2024
Stefanus B
Besigheidsreis
5.0
Peaceful and comfortable. It was great and lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Lucia C
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike diens. Ons het heerlik gebly. Die Tanie was baie behulpsaam met plekkies om te besoek wat die kinders sou geniet. Ons het ons vakansie bai...
Sien meer
Okt 2023
Francois L
Saam met vriende
5.0
It was very comfortable and easy to find our way around with the helpful assistance. We enjoyed it so much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023
Heleen D
Saam met lewensmaat
5.0
Die kuier was baie lekker. Ons het dit baie geniet die personeel was baie behulpsaam en vriendelik.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 181

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Langenhovenstraat 124, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langenhoven B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 020
R1 020 R816
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 020
R1 020 R816
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langenhovenstraat 124, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlZjg2MDBmLTA4OTUtNDhjNi04MGYxLTJlOGM5NGFkOWFhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R816 per nag, vir 2 mense 181 5 1 4 124 Langenhoven Road Wesbank 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.601111110238 22.207857817411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang