Langkloof Game Farm
Beskrywing
Die eenheid is in die hartjie van die bos geleë, waar 2 van die groot 5 maklik van jou voorstoep af gesien kan word. Daar is 1 pragtige slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n asemrowende uitsig oor die woud. Dit het 2 aparte badkamers, albei met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Dit het ook 'n kombuis met 'n yskas en stoof, 'n leefarea met 'n etenstafel en sitkamerstoele, sowel as 'n beskutte boma. Ander geriewe sluit 'n gasgeiser en paraffienlampe in. Neem asb. kennis dat hier nie elektrisiteit is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Die tariewe is per eenheid per nag. Die huis word op 'n selfsorgbasis bespreek. Dit sluit linne, handdoeke en vuurmaakhout in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huis bied absolute privaatheid vir dié wat nie gesteur wil word nie. By Langkloof glo ons dat verblyf in die bos stylvol en gerieflik kan wees. Die huis is luuks gemeubileer. Na 'n besige dag kan gaste op die patio ontspan en die manjifieke sonsondergang dophou, 'n vuurtjie in die private lapa maak, die sterrehemel bewonder en hul verlustig in die geure en wilde klanke van die bosveld.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die tariewe is per eenheid per nag. Die huis word op 'n selfsorgbasis bespreek. Dit sluit linne en handdoeke in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huis het 'n oopplan-sitkamer, leefkamer en goed toegeruste -kombuisarea. Daar is 2 badkamers en 3 ruim slaapkamers met gehalte-linne en -handdoeke. Die leefkamer lei na 'n groot patio met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die tariewe is per eenheid per nag. Die huis word op 'n selfsorgbasis bespreek. Dit sluit linne en handdoeke in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Pophuis het 2 slaapkamers met lugversorging waarvan 1 'n koningingrootte-bed en die ander een 2 enkelbeddens het. Daar is 2 badkamers met storte. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n eetarea en leefkamer met 'n kaggel. Daar is 2 onderdakstoepe, 1 met 'n onderdakbraai-area en 'n buite-sitarea. WiFi, 'n swembad en privaat, beskutte lapa is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die tariewe is per eenheid per nag. Die huis word op 'n selfsorgbasis bespreek. Dit sluit linne en handdoeke in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langkloof Game Farm, Mabula-area, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang