Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langkloof Game Farm

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langkloof Game Farm, Mabula-area, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Langkloof is op 'n wildplaas van 4500 hektaar aan die voet van die Waterberge naby Bela-Bela en Modimolle geleë. Dis 'n unieke ervaring gevul met avontuur, pragtige natuurskoon en diere. Gaste kan lekker ontspan met die Waterberg op die voorstoep.

Verblyf word in 4 selfsorghuise in die Boskamp gebied wat slaapplek vir 2 gaste elk het. Pophuis het slaapplek vir 4 gaste, The Mountain House en Toera House het slaapplek vir 6 gaste elk. Die huise het 2 of 3 slaapkamers, 2 badkamers en die leefarea is oopplan met 'n sitarea, eetarea en kombuis wat volledig toegerus is. Elke huis het 'n stoep met 'n onderdakbraai.

Gaste kan die sonsondergang vanuit die oop voertuie aanskou en die na naggeluide van die diere luister. Daar is ook 'n uitsig oor die plaas en die omgewing is lekker rustig vir 'n wegbreek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nadia V
5.0
Voëlkyersparadys! Pragtige plek - baie goed toegerus! Die stilte word slegs deur voëlsang versteur! Daai ongelooflike stoep waar jy sit en diere stil-...
Sien meer
Sep 2024
Christo V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige naweek, bosveld geniet. Pragtige boskamp, heerlik in die bos gekuier en ontspan, diere wat naby die kamp geloop het, is 'n bonus.
Jun 2023
Clarissa F
Gesin met klein kinders
5.0
Lekkerte in die bos! Pragtige plaashuis!
Jun 2023
Angelique F
5.0
Rus en Vrede. Die plaas is baie stil & mens kan rus. Die behuising is privaat. Die volgende huis is min of meer 500m weg. Mens kan die stilte hoor en ...
Sien meer
Jan 2023
Adri E
Gesin met tieners
4.6
Lieflike wegkom plek, wens ons kon langer bly! Pragtige verblyf met alles wat jy. Ons het heerlik gebly, die enigste negatief was dat ons na vele prob...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lilanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Langkloof Game Farm, Mabula-area, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Langkloof Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langkloof Game Farm, Mabula-area, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExYzg2MzZhLWJhYWItNDIxMi1hOWI5LTFjODQ0ZGQ2YmZiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Langkloof Game Farm Mabula Area 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.657694444444 28.070638888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang