Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langsmekaar

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amandelboomlaan 36, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Langsmekaar is 'n ruim vakansiehuis met 'n uitsig oor die see en strandmeer in die hartjie van Kleinmond. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n groep vriende en is stapafstand vanaf die strand geleë.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 12 volwassenes en/of kinders. Dit beskik oor 6 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Daar is 4 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en 2 van hulle het en suite-badkamers met storte. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank vir kinders, en die sesde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Die derde badkamer het 'n stort en die laaste badkamer is 'n volledige gesinsbadkamer. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Op die grondverdieping is daar 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea, binnebraai, etenstafel en 'n kombuis. Dié kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Op die boonste verdieping is daar 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea, binnebraai en 'n kombuis. Daar is ook 'n pooltafel.

Die boonste verdieping lei na 'n balkon met 'n uitsig. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar en die huis is naby 'n speelpark.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 6 Slaapkamers 5 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mavis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Amandelboomlaan 36, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langsmekaar het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amandelboomlaan 36, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72a86d024f1d98e9c93632816894525a153a7c41b89c6c62341927476582be2472a590ebcf2e293daa92637b5250642718b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 36 Amandelboom Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3378933 19.0378202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang